Verrykingswiskunde: Die som van ’n reeks opeenvolgende heelgetalle tot ’n...
©Black ice op Pexels ’n YouTube-video op LitNet se YouTube-kanaal het Pieta van Deventer, voorheen verbonde aan die Departement Statistiek en Aktuariële Wetenskap, Universiteit Stellenbosch,...
View ArticleGraad 5-vraestel en memorandum, derde kwartaal
Grafika afkomstig uit die vraestel hier onder. Is jy in graad 5 en op soek na ’n Wiskunde-oefenvraestel vir die derde kwartaal? Wilhelm du Toit het ’n vraestel en memorandum opgestel, wat jy gratis in...
View ArticleWiskunde: Graad 4-vraestel en memorandum, derde kwartaal
Grafika afkomstig uit die vraestel hier onder. Is jy in graad 4 en benodig jy ’n Wiskunde-oefenvraestel vir die derde kwartaal? Wilhelm du Toit het een vir LitNet opgestel. Laai die vraestel en...
View ArticleDie droomdilemma deur De Wet Hugo: ’n dramateks vir skoolkinders
Grafika: ©Pixaline op Pixabay, gepubliseer op 17 Januarie 2017. LitNet is oorval deur navrae van leerders, ouers en opvoeders – en De Wet Hugo het op versoek ’n eksklusiewe dramateks geskryf. Dis...
View ArticleWiskunde-video: Graad 8 – totale buite-oppervlakte van 'n prisma, metode 2
Grafika deur Lee-Ann Langeveld In hierdie video verduidelik Lee-Ann Langeveld metode 2 vir die berekening van totale buite-oppervlakte van 'n prisma vir graad 8’s - hier's 'n formule! Lees ook:...
View ArticleWiskunde-video: Graad 8 – totale buite-oppervlakte van 'n prisma, metode 1
Hierdie grafika is afkomstig vanaf Canva en geplaas onder Canva se gratis gebruiksvoorwaardes. In hierdie video verduidelik Lee-Ann Langeveld metode 1 vir die berekening van totale buite-oppervlakte...
View ArticleWiskunde-video: Graad 8 – omgekeerde Pythagoras
In hierdie video verduidelik Lee-Ann Langeveld omgekeerde Pythagoras vir graad 8’s. Lees ook: Indeks: notas, toetse en vraestelle Wiskunde-video: Graad 8 – Pythagoras se stelling The post...
View ArticleWiskunde-video: Graad 8 – Pythagoras se stelling
In hierdie video verduidelik Lee-Ann Langeveld Pythagoras se stelling vir graad 8’s. Lees ook: Indeks: notas, toetse en vraestelle The post Wiskunde-video: Graad 8 – Pythagoras se stelling first...
View ArticleWiskunde: Graad 6-vraestel en memorandum, derde kwartaal
Prent: ©jackmac34 op Pixabay, gepubliseer op 10 Januarie 2015 onder gratis lisensievoorwaardes. Is jy in graad 6 en hoe lank groei jou neus as jou ouers vra of jy al vir jou Wiskundetoets voorberei...
View ArticleWiskunde: Graad 7, vraestel en memorandum, derde kwartaal
Prent: muralimudeblog op Pixabay, gepubliseer op 22 Maart 2020, onder gratis lisensievoorwaardes Is jy in graad 7 en moet jy voorberei vir jou Wiskundetoets? Wilhelm du Toit se gratis oefenvraestel en...
View ArticleAfrikaans Huistaal: Graad 12, vraestel en memorandum, kwartaal 3
Prent: ©Anna Tarazevich op Pexels, datum van publikasie onbekend. Is jy in graad 12 en is jy benoud oor die eksamen? Cecilia Klopper se gratis Afrikaans Huistaal-vraestel en memorandum, wat jy hier kan...
View ArticleNatuurwetenskappe: Graad 9-vraestel en memorandum, derde kwartaal
Grafika: ©manseok Kim op Pixabay, gepubliseer op 10 Desember 2015. Is jy in graad 9 en behandel julle hierdie kwartaal elektrisiteit en stroombane in Natuurwetenskappe? Laai Rita Engelbrecht se gratis...
View ArticleAfrikaans Huistaal: Graad 5-vraestel en memorandum, derde kwartaal
StockSnap op Pixabay, ©Stocksnap gepubliseer op 4 Augustus 2017. Is jy in graad 5 en skryf jy binnekort Afrikaans Huistaal as deel van jou toetsreeks? Laai Eugene van der Westhuizen se oefenvraestelle...
View ArticleFiela se kind, die drama: ’n skolebespreking
Fiela se kind, die drama: skoleuitgawe; Jonathan Ball-uitgewers, ISBN: 9780624073635 In die derde kwartaal moet leerders ’n literêre-navorsingstaak voltooi. Miskien is Fiela se kind, die drama vanjaar...
View ArticleWiskunde: Graad 1-vraestel en memo, derde kwartaal
Prent: Sergei Belozerov op Pixabay, gepubliseer op 23 September 2018 Is jou kind in graad 1 en wil jy saam met hom voorberei vir die kwartaal se Wiskundetoetse? Laai speel-speel en in ’n japtrap...
View ArticleAfrikaans Huistaal: Graad 1-vraestel en memo, derde kwartaal
Hierdie grafika is deur die opsteller van die vraestel ontwerp en kom in die vraestel voor. Is jou kind in graad 1 en galop die jaar te vinnig na jou sin? Hier is ’n Afrikaans Huistaal-vraestel wat...
View ArticleGraad 11: Afrikaans Huistaal-vraestel 1 en memorandum
Foto-erkenning: The Loves Of Eirlys op Pixabay. ©2021 The Loves of Eirlys, gepubliseer op 4 Februarie 2021. Gepubliseer onder die gratis lisensievoorwaardes van Pixabay. Is jy in graad 11 en veroorsaak...
View ArticleAfrikaans Huistaal: Graad 9-vraestelle en memoranda, eerste en tweede kwartaal
Die foto is afkomstig van Canva en hier is die erkenning: © Oleksi Mach op Canva, gepubliseer onder hierdie gratis lisensievoorwaardes. Is jy in graad 9 en skryf jy nog Afrikaans Huistaal-eksamen...
View ArticleWiskunde: Graad 11-vraestel en memorandum, vraestel twee, kwartaal twee
Die grafika is beskikbaar onder gratis Canva-elemente, onderhewig aan hierdie lisensie-voorwaardes, en mag vir publikasie en ter toeligting gebruik word:...
View ArticleAfrikaans Huistaal: Graad 12-vraestel en memorandum, tweede kwartaal
Die prent word gepubliseer met erkenning aan asi24 en verskyn op Pixabay, onderhewig aan hierdie lisensievoorwaardes (datum van publikasie: 14/10/2016): https://pixabay.com/service/license-summary/...
View Article