Graad 5: Wiskunde in die tweede kwartaal – hersieningsvraestel en memorandum
Is jy in graad 5? Wil jy hersiening doen, veral noudat skool op ’n ander manier werk? Hier is gratis hulp! Laai ’n wiskundetoets en -memorandum wat deur Lee-Ann West opgestel is, hier af. Fotobron:...
View ArticleWiskunde met LitNet: Graad 4 – optel en aftrek van breuke
In hierdie week se video behandel Lee-Ann West optel en aftrek van breuke vir graad 4-leerders. Teken in op LitNet se YouTube-kanaal om te kyk watter nuwe video’s bygevoeg word! Lees ook: Wiskunde met...
View ArticleDiskrete modelle
Fotobron: Canva Lees hier Pieta van Deventer se bespreking van diskrete modelle Die bespreking vorm deel van ’n reeks essays oor wiskundige konsepte: Teltegnieke en waarskynlikhede The post Diskrete...
View ArticleGraad 6: Afrikaans Huistaal – Junie-hersieningsvraestelle en memorandums
Is jy in graad 6? Wil jy hersiening doen vir die Junie-eksamen? Hier is gratis hulp! Laai Afrikaanse toetse (vraestel 1, 2 en 3) en memoranda wat deur Eugene van der Westhuizen opgestel is, hier af....
View ArticleWiskunde met LitNet: Graad 6 – langdeling
Wil jy graag wiskunde beter verstaan? Het jy al gehoop dat ’n wiskundeonderwyser vir jou konsepte wat jy nie verstaan nie, op jou selfoon- of rekenaarskerm kan verduidelik? LitNet laai gereeld video's...
View ArticleKontinue modelle
Fotobron: Canva Lees Pieta van Deventer se bespreking van kontinue modelle hier Die bespreking vorm deel van ’n reeks essays oor wiskundige konsepte: Diskrete modelle The post Kontinue modelle appeared...
View ArticleGraad 6: Wiskunde – optelling met heelgetalle
Is jy in graad 6? Wil jy oefen om met heelgetalle op te tel? Hier is gratis hulp! Laai ’n wiskundetoets en memorandum wat deur Wilhelm du Toit opgestel is, hier af. Fotobron: Canva Vraestel Memorandum...
View ArticleGraad 7: Afrikaans Huistaal – vraestelle en memorandums
Fotobron: Canva Hier is ’n gratis oefenvraestel en memorandum vir Afrikaans Huistaal vir graad sewes. Klik op die onderstaande skakel om die PDF-dokument met die vraestel en memorandum te stoor....
View ArticleGraad 8 Eerste Addisionele Taal – Taaloefening en memo met Best Books
Alta Engelbrecht en Best Books se Eksamenhulp: Graad 8 Taal en leesoefenboek vir Afrikaans Eerste Addisionele Taal sal leerders se taalvaardighede op ’n interaktiewe manier ontwikkel. Dit bevat taal-...
View ArticleMonty Hall en intuïsie
Fotobron: Wikipedia Lees Pieta van Deventer se bespreking van Monty Hall en intuïsie hier Die bespreking vorm deel van ’n reeks essays oor wiskundige konsepte: Kontinue modelle The post Monty Hall en...
View ArticleGraad 9 Eerste Addisionele Taal – Taaloefening en memo met Best Books
Best Books en Alta Engelbrecht se Eksamenhulp: Graad 9 Taal en leesoefenboek vir Afrikaans Eerste Addisionele Taal sal leerders se taalvaardighede op ’n interaktiewe manier ontwikkel. Dit bevat taal...
View ArticleGraad 8: Wiskunde – voorbereiding vir September-eksamen
Foto: Unsplash Is jy in graad 8? Wil jy wiskunde voorberei vir die September-eksamen? Laai ’n gratis vraestel en memorandum wat deur Lee-Ann West vir LitNet opgestel is, hier af. Vraestel Memorandum...
View ArticleGraad 10 Eerste Addisionele Taal – Taaloefening en memo met Best Books
Die gebruikersvriendelike Best Books Taal en leesoefenboek vir Graad 10 Eerste Addisionele Taal deur Marelize Swanepoel maak dit maklik en lekker vir leerders om taalbegrippe in te oefen en te...
View ArticleWiskunde met LitNet-video: Bewerkings met desimale breuke vir graad sewe
In hierdie video maak Lee-Ann West graad sewe-leerders touwys met bewerkings van desimale breuke. Niemand hoef in hierdie inperkingstyd agter te bly nie! Laat Lee-Ann jou wys hoe om somme te doen....
View ArticleGraad 11 Eerste Addisionele Taal – Taaloefening en memo met Best Books
Die Best Books Taal en leesoefenboek vir Graad 11 Eerste Addisionele Taal deur Marelize Swanepoel is ’n gebruikersvriendelike werkboek wat ’n wye verskeidenheid tweetalige opsommings en taaloefeninge...
View ArticleGraad 6: Wiskunde – aftrekking met heelgetalle
Is jy in graad 6? Wil jy oefen om heelgetalle af te trek? Hier is gratis hulp! Laai ’n wiskundetoets en memorandum wat deur Wilhelm du Toit opgestel is, hier af. Laai die vraestel rondom aftrekking...
View ArticleGraad 6: Wiskunde – vermenigvuldig heelgetalle
Is jy in graad 6? Wil jy oefen om heelgetalle te vermenigvuldig? Hier is gratis hulp! Laai ’n wiskundetoets en memorandum wat deur Wilhelm du Toit opgestel is, hier af. Foto: Pixabay Laai die vraestel...
View ArticleGraad 12 Eerste Addisionele Taal – Taaloefening en memo met Best Books
Best Books se Eksamenoefenboek vir Graad 12 Eerste Addisionele Taal deur Aletha de Klerk is ’n gebruikersvriendelike werkboek wat ’n wye verskeidenheid taaloefeninge bevat om leerders met...
View ArticleWiskunde met LitNet: Parallellogramme vir graad 10 (Deel 1)
In hierdie video verduidelik Lee-Ann West die eienskappe van die parallellogram vir graad 10-leerders. Lees ook: Wiskunde met LitNet: graad 10 – parallellogram-eienskappe Graad 10-wiskundevraestel:...
View ArticleWiskunde met LitNet: Parallellogramme vir graad 10 (Deel 2)
In hierdie video brei Lee-Ann West verder uit op die eienskappe van die parallellogram. Lees ook: Wiskunde met LitNet: Parallellogramme vir graad 10 (Deel 1) Graad 10-wiskundevraestel: vraestel 2...
View Article