Quantcast
Channel: Notas, toetse en vraestelle - LitNet
Browsing all 811 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Twee prettige blokkiesraaisels vir jou genot

Hierdie week bied ons nog twee prettige blokkiesraaisels vir jou genot. Spiraalblokkiesraaisel ’n Inleiding om te verduidelik wat die aard en kenmerke van ’n spiraalblokkiesraaisel is. Die...

View Article


Wiskunde met LitNet-video: Graad 10, analitiese meetkunde, deel 1

In hierdie video, deel 1 van 2, verduidelik Lee-Ann West analitiese meetkunde vir graad 10-leerders. Lees ook: Wiskunde met LitNet-video: Graad 10, analitiese meetkunde, deel 2 The post Wiskunde met...

View Article


Wiskunde met LitNet-video: Graad 10, analitiese meetkunde, deel 2

In hierdie video, deel 2 van 2, verduidelik Lee-Ann West analitiese meetkunde vir graad 10-leerders. Lees ook: Wiskunde met LitNet-video: Graad 10, analitiese meetkunde, deel 1 The post Wiskunde met...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

’n Interaktiewe (digitale) blokkiesraaisel en ’n woordewar

Hier is nog twee prettige kopkrappers vir jou genot. ’n Woordewar ’n Interaktiewe (digitale) woordewar, met woordeskat gebaseer op ruimtevaart. Gebruik die leidrade onderaan die woordewar en omkring...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Wiskunde met LitNet-video: Graad 11, statistiek, deel 1

In hierdie video, deel 1 van 2, verduidelik Lee-Ann West datahantering en statistieke vir graad 11-leerders. Sy praat oor variasiewaarde, mediaan, omvang en verskil en hoe mens data kan ontleed....

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Wiskunde met LitNet-video: Graad 11, statistiek, deel 2

In hierdie video verduidelik Lee-Ann West verder nadat sy in die eerste video oor die 5-getal-opsomming gepraat het. Nou praat sy oor getalverspreiding en hoe om data nog beter te verstaan. Foto:...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

LitNet se blokkiesraaisels oor internasionale voedseldag

Hierdie week word internasionale voedseldag gevier, ons blokkiesraaisels pas dus daarby. Anagram: Kruideniersware ’n Inleiding om te verduidelik wat dieaard en kenmerke van anagramme is. ’n...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Graad 6: Afrikaans Huistaal-oefenvraestel en -memo, vierde kwartaal

Foto: Pixabay Is jy in graad 6 en moet jy binnekort Afrikaans Huistaal-eksamen skryf? Eugene van der Westhuizen het vraestelle opgestel wat kan help met jou hersiening. Skink ’n glasie limonade en...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

LitNet-blokraai: Mediageletterdheid

Gerd Altmann | Pixabay In ’n mediadeurdrenkte wêreld is die vermoë om doeltreffende mediaboodskappe te skep en kritiese verbruikers van idees en inligting te wees (mediageletterdheid), net so...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Wiskunde met LitNet-video: Graad 5, woordsomme

Prent: Pixabay Is jy ’n graad 5-leerder wat binnekort eksamen skryf en wonder hoe om woordsomme aan te pak? Lee-Ann West verduidelik in hierdie video hoe mens mooi moet lees wat die vraag is, hoe om te...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Graad 7: Geskiedenisvraestel en –memo, vierde kwartaal

Prent: Pixabay Is jy in graad 7 en skryf jy binnekort jou laaste Geskiedenisvraestel van die jaar? Hierdie vraestel, opgestel deur Jacques Horne, sal jou kan help met jou voorbereiding! Klik hier om...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Graad 7, vierde kwartaal: Geografievraestel en –memo

Prent: Pixabay Is jy in graad 7 en skryf jy binnekort jou laaste Geografievraestel van die jaar? Hierdie vraestel, opgestel deur Jacques Horne, sal jou kan help met jou voorbereiding! Klik hier om die...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Wiskundeverrykingsartikel: Die momentvoortbringende funksie as voorbeeld van...

Erkenning: https://en.wikipedia.org/wiki/Daniel_Bernoulli#/media/File:Portr%C3%A4t_des_Daniel_Bernoulli.jpg In ’n vorige artikel is verwys na die momentvoortbringende funksie (mvf) as ’n genererende...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

LitNet se algemene blokkiesraaisel (no 5)

Kliek hier vir ’n interaktiewe (digitale) weergawe van LitNet se algemene blokkiesraaisel (no 5), wat op ’n slimfoon, tablet of dataprojektor gelaai, gelees en ingevul kan word. Hier is pdf-weergawe...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

LitNet se spiraalblokkiesraaisel no 3

Tyd vir ’n blaaskans! Die spiraal se inwaartse leidrade moet antikloksgewys ingevul word, die uitwaartse leidrade kloksgewys. Kliek hier om die PDF-weergawe van die spiraalblokkiesraaisel en die...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Wiskunde met LitNet-video: Graad 4, vloeidiagramme

Foto: Pixabay In hierdie video verduidelik Lee-Ann West vir graad 4's insetwaarde, uitsetwaarde en die berekenings wat te doen het met vloeidiagramme. Laat dit soos musieknote oor jou vloei – en dan...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Wiskunde, graad 9: Vraestel en memorandum (November, vraestel 1)

Prent: Pixabay Is jy in graad 9 en wil jy ’n Wiskundevraestel uitwerk om jou jaar se werk te hersien? Hier is ’n gratis oefenvraestel deur Lee-Ann West. Klik hier om die vraestel gratis in PDF-formaat...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Wiskunde, graad 9: Vraestel en memorandum (November, vraestel 2)

Foto: Pixabay Is jy in graad 9 en wil jy ’n Wiskundevraestel uitwerk om jou jaar se werk te hersien? Hier is ’n gratis oefenvraestel deur Lee-Ann West – vraestel nommer 2. Klik hier om die vraestel...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Wiskunde, graad 5: Vraestel en memorandum (November)

Prent: Pixabay Is jy in graad 5 en moet jy binnekort Wiskunde-eksamen skryf? Hoe meer jy oefen, hoe meer gaan jy van Wiskunde hou – later soveel soos van jou gunsteling-troeteldiere! Laai gratis...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Wiskunde, graad 10: Vraestel en memorandum (November)

Prent: Pixabay Is jy in graad 10 en wil jy ’n Wiskundevraestel uitwerk om jou jaar se werk te hersien? Moenie toelaat dat Wiskunde jou oorweldig nie! Hier is ’n gratis oefenvraestel deur Lee-Ann West....

View Article
Browsing all 811 articles
Browse latest View live


<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>