Quantcast
Channel: Notas, toetse en vraestelle - LitNet
Viewing all 811 articles
Browse latest View live

Graad 9, 2016: Vraestelle en memoranda

$
0
0

Is daar ’n graad 9-leerder in jou huis?

Hier is gratis eksamenvraestelle en memoranda - beskikbaar vir die vakke Afrikaans, Engels, Xhosa, Sotho, Skeppende Kunste, Lewensoriëntering, Ekonomiese- en Bestuurswetenskappe, Natuurlike Wetenskappe, Tegnologie, Sosiale Wetenskappe en Wiskunde.

Die volgende vakke se vraestelle is ter sprake:

  • Afrikaans (huistaal en addisionele taal, V2 en V3)
  • Engels (huistaal en addisionele taal, V2 en V3)
  • Xhosa (huistaal en addisionele taal, V2 en V3)
  • Sotho (huistaal, V2 en V3)
  • Skeppende Kunste
  • Lewensoriëntering
  • Ekonomiese- en Bestuurswetenskappe
  • Natuurlike Wetenskappe
  • Tegnologie
  • Sosiale Wetenskappe 
  • Wiskunde

Laai die vraestelle hier af:

Hierdie vraestelle is geplaas met toestemming van die Oos-Kaap se onderwysdepartement.

The post Graad 9, 2016: Vraestelle en memoranda appeared first on LitNet.


Graad 10, 2016: Vraestelle en memoranda

$
0
0

Is daar ’n graad 10-leerder in jou huis?

Hier is gratis eksamenvraestelle en memoranda - beskikbaar vir die vakke Wiskunde en Fisiese Wetenskappe.

Die volgende vakke se vraestelle is ter sprake:

  • Fisiese Wetenskappe (Fisika, V1 en Chemie, V2)
  • Wiskunde (V1, V2)

Laai die vraestelle hier af:

Hierdie vraestelle is geplaas met toestemming van die Oos-Kaap se onderwysdepartement.

The post Graad 10, 2016: Vraestelle en memoranda appeared first on LitNet.

Graad 11-wiskundevraestel: vraestel 2

Graad 5-wiskundevraestel: derde kwartaal

$
0
0

Hier is ’n gratis wiskundevraestel en memorandum vir graad 5-leerders. Die vraestel toets leerders se kennis van heelgetalle, breuke, massa, faktore, temperatuur, 2D-vorms, transformasies en vermenigvuldiging.

Klik op die onderstaande skakels om die PDF-dokumente te stoor.

The post Graad 5-wiskundevraestel: derde kwartaal appeared first on LitNet.

Graad 4-wiskundevraestel: derde kwartaal

Indeks: notas, toetse en vraestelle

$
0
0

 

graad-3b

Algemeen

 

graad-4b

Wiskunde

 

 

graad-5b

Wiskunde

 

graad-6b

Algemeen

Wiskunde

 

graad-7b

Wiskunde

 

graad-8b

Afrikaans Huistaal

Afrikaans Eerste Addisionele Taal

Wiskunde

 

graad-9b

Algemeen

  • Departementele vraestelle: November 2016
    Afrikaans, Engels, Xhosa, Sotho, Skeppende Kunste, Lewensoriëntering, Ekonomiese- en Bestuurswetenskappe, Natuurwetenskappe, Tegnologie, Sosiale Wetenskappe, Wiskunde

Afrikaans Huistaal

Afrikaans Eerste Addisionele Taal

Wiskunde

 

graad-10b

Algemeen

Afrikaans Huistaal

Wiskunde

 

graad-11b

Afrikaans Eerste Addisionele Taal

Wiskunde

 

graad-12b

Algemeen

Afrikaans Huistaal

Afrikaans Eerste Addisionele Taal

English Home Language

Wiskunde: Vraestel 1 en 2

Inligtingstegnologie

Fisiese Wetenskappe

 

ander-materiaalb

Vir leerders

Vir ouers

Vir onderwysers

The post Indeks: notas, toetse en vraestelle appeared first on LitNet.

Graad 12 Afrikaans: voorgeskrewe letterkunde

$
0
0

Hier is ’n lys van die voorgeskrewe letterkunde vir graad 12 Afrikaans (Huistaal en Eerste Addisionele Taal), met hulpbronne oor die werke of skrywers waar dit beskikbaar is.

Inhoud

Afrikaans Huistaal

  • Poësie
  • Romans
  • Drama

Afrikaans Eerste Addisionele Taal

  • Poësie
  • Kortverhale
  • Romans
  • Drama

 

Afrikaans Huistaal

Poësie 

uit Verse in my inboks: Graad 12, saamgestel deur Philna Scholtz en Elza Vorster

Gedig Digter Hulpbronne
Nog in my laaste woorde NP Van Wyk Louw

♦ NP Van Wyk Louw: ATKV|LitNet-Skrywersalbum

♦ Juffrou Afrikaans, Prezi-aanbieding

Taalarsenaal: kontekstuele vrae en antwoorde

Vincent van Gogh DJ Opperman

DJ Opperman: ATKV|LitNet-Skrywersalbum

Juffrou Afrikaans, Prezi-aanbieding

Taalarsenaal: PowerPoint-aanbieding

Twee kleuters in die Vondelpark Elisabeth Eybers

Elisabeth Eybers: ATKV|LitNet-Skrywersalbum

Juffrou Afrikaans, Prezi-aanbieding

Taalarsenaal: PowerPoint-aanbieding

’n brief van hulle vakansie Breyten Breytenbach

Breyten Breytenbach: ATKV|LitNet-Skrywersalbum

Juffrou Afrikaans, Prezi-aanbieding

Taalarsenaal: kontekstuele vrae en antwoorde

eerste worp TT Cloete

TT Cloete: ATKV|LitNet-Skrywersalbum

Taalarsenaal: kontekstuele vrae en antwoorde

Taalarsenaal: PowerPoint-aanbieding

Die sagte sprong Sheila Cussons

Juffrou Afrikaans, Prezi-aanbieding

Taalarsenaal: PowerPoint-aanbieding

besoekersboek Fanie Olivier

X-Kit: bespreking

Taalarsenaal: PowerPoint-aanbieding

oupa Thomas Daniel Granfield Ronelda Kamfer

Ronelda Kamfer: ATKV|LitNet-Skrywersalbum

Taalarsenaal: kontekstuele vrae en antwoorde

Taalarsenaal: PowerPoint-aanbieding

Wie's hy? Adam Small

Adam Small: ATKV|LitNet-Skrywersalbum

Taalarsenaal: kontekstuele vrae en antwoorde

Taalarsenaal: PowerPoint-aanbieding

’n vigslyer sterf Vincent Oliphant Taalarsenaal: PowerPoint-aanbieding
Versagtende omstandighede Peter Snyders Taalarsenaal: PowerPoint-aanbieding
Reaksie Vernon February Taalarsenaal: langvraag en voorgestelde antwoord

 

Romans

Roman Skrywer Hulpbronne
Manaka: Plek van die Horings Pieter Pieterse PowerPoint-aanbieding deur Lisa Smith
Vatmaar AHM Scholtz ♦ AHM Scholtz: ATKV|LitNet-Skrywersalbum
Die kwart-voor-sewe-lelie Eleanor Baker

Eleanor Baker: ATKV|LitNet-Skrywersalbum

Bespreking van Eleanor Baker se oeuvre in "Literêre prestige: Die geval Eleanor Baker" deur Human-Nel en Van Coller

Onderwêreld Fanie Viljoen

Volledige bespreking van Onderwêreld

♦ Video: Fanie Viljoen bespreek Onderwêreld

Video: Onderwêreld in my klaskamer (Alet Mihalik)

Taalarsenaal: PowerPoint-aanbieding

 

Drama

Drama Skrywer Hulpbronne
Trits: Mis, Mirakel, Drif Reza de Wet Book depository: aantekeninge
Krismis van Map Jacobs Adam Small Adam Small: ATKV|LitNet-Skrywersalbum

 

  • Besoek ook Taalarsenaal vir nuttige hulpbronne oor die voorgeskrewe letterkunde.

Afrikaans Eerste Addisionele Taal

Poësie 

uit Verskuns vir Eerste Addisionele Taal, saamgestel deur Riens Vosloo, Rina Lamprecht en Alicia van der Spuy

Gedig Digter Hulpbronne
Rondom my* Dawie de Jager Taalarsenaal: PowerPoint-aanbieding
Palimpses* Johann de Lange Johann de Lange: ATKV|LitNet-Skrywersalbum
Tien haikoes vir die Vredefortkoepel* Hans du Plessis Hans du Plessis: ATKV|LitNet-Skrywersalbum
Huiskat* Elisabeth Eybers

Elisabeth Eybers: ATKV|LitNet-Skrywersalbum

Taalarsenaal: bespreking en kontekstuele vrae

Ek het ’n huisie by die see* HA Fagan

HA Fagan: ATKV|LitNet-Skrywersalbum

Taalarsenaal: PowerPoint-aanbieding

Boekmerk Marlise Joubert Taalarsenaal: bespreking en kontekstuele vrae
pryslied Antjie Krog

Antjie Krog: ATKV|LitNet-Skrywersalbum

Taalarsenaal: PowerPoint-aanbieding

Die boodskapper Peter Snyders  
Die nuwe kind Pieter Strauss Taalarsenaal: bespreking en kontekstuele vrae
By die robot in Eerstelaan Marita van Aswegen  

 

Sien ook:

Kortverhale 

uit Spieëlbeelde, samgestel deur Linda Bredenkamp

Kortverhaal Skrywer Hulpbronne
Rot in ’n val H du Plessis Taalarsenaal: opsomming 
Oom Dries se sorge met Jantjie Felicia Goosen Taalarsenaal: opsomming
Veertig sinkplate teen die suidewind Dana Snyman

Taalarsenaal: PowerPoint-aanbieding

Taalarsenaal: opsomming

Taalarsenaal: bespreking en vraag

Die ballade van Robbie de Wee Deon Meyer Deon Meyer: ATKV|LitNet-Skrywersalbum
Vegvlieënier Vivian Francois Geringer Taalarsenaal: PowerPoint-aanbieding
Die weldoener TT Cloete

TT Cloete: ATKV|LitNet-Skrywersalbum

Taalarsenaal: opsomming

Roep van die vleikuiken Margaret Bakkes

Margaret Bakkes: ATKV|LitNet-Skrywersalbum

Taalarsenaal: PowerPoint-aanbieding

Taalarsenaal: opsomming

Van Precious: ’n buisie salf Maretha Maartens Taalarsenaal: PowerPoint-aanbieding

 

Romans

Roman Skrywer Hulpbronne
Meeulanders Esta Steyn  
Die ongelooflike avonture van Hanna Hoekom Marita van der Vyver ♦ Marita van der Vyver: ATKV|LitNet-Skrywersalbum
Kringe in ’n bos Dalene Matthee Dalene Matthee: ATKV|LitNet-Skrywersalbum
Lien se lankstaanskoene Derick van der Walt

Toets en memorandum opgestel deur Dewald Koen

Video: Derick van der Walt bespreek Lien se lankstaanskoene

Taalarsenaal: PowerPoint-aanbieding

 

Drama

Drama Skrywer Hulpbronne
Poppie Elsa Joubert "Hoe dit gekom het dat ek Poppie geskryf het" deur Elsa Joubert
Paljas Chris Barnard Chris Barnard: ATKV|LitNet-Skrywersalbum
Fiela se kind – die drama Dalene Matthee

Dalene Matthee: ATKV|LitNet-Skrywersalbum

Taalarsenaal: PowerPoint-aanbieding

  • Besoek ook Taalarsenaal vir nuttige hulpbronne oor die voorgeskrewe letterkunde.

The post Graad 12 Afrikaans: voorgeskrewe letterkunde appeared first on LitNet.

Graad 12-rekordeksamen 2017: vraestelle en memoranda


Graad 10: Wiskundige Geletterdheid, vraestel 1 en memorandum

Graad 10: Wiskundige Geletterdheid, vraestel 2 en memorandum

Graad 10-wiskundevraestel: vraestel 1

Graad 10-wiskundevraestel: vraestel 2

Graad 11: Wiskundige Geletterdheid, vraestel 1 en memorandum

Graad 11: Wiskundige Geletterdheid, vraestel 2 en memorandum

Graad 12: Rye en reekse


Graad 11: Wiskunde, vraestel 1 en memorandum

Graad 11: Wiskunde, vraestel 2 en memorandum

Graad 7: SW (Geografie en Geskiedenis), vraestel en memorandum

Graad 7: SW (Aardrykskunde), vraestel en memorandum

Graad 7: SW (Geskiedenis), vraestel en memorandum

Viewing all 811 articles
Browse latest View live


<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>