In hierdie week se video behandel Lee-Ann West driesyferheelgetalle vir graad 4-leerders. Teken in op LitNet se YouTube-kanaal om nog weeklikse video’s te ontvang!
The post Wiskunde met LitNet: graad 4 – maal en deel met driesyferheelgetalle appeared first on LitNet.