Wiskunde: Graad 12-vraestel 1 en memo, kwartaal 2
Prent: Canva Is jy in graad 12? Dis tyd om voor te berei vir jou Wiskunde-eksamen hierdie kwartaal. Hier is ’n gratis oefenvraestel en memorandum deur Lee-Ann Langeveld wat jou sal help om briljante...
View ArticleWiskunde: Graad 12-vraestel 2 en memo, tweede kwartaal
Prent: Canva Is jy in graad 12? Jy is nie meer so klein soos die kinders op hierdie prent nie. Een van die dae staan jy nie meer in die ry voordat die skooldag begin nie. Hier is wel ’n gratis...
View ArticleUittreksels en oefenvoorbeelde: Lees en kyk met begrip vir Afrikaans...
Lees en kyk met begrip: Graad 7, Afrikaans Huistaal Aletha de Klerk Best Books ISBN: 9781776073757 Oor die boek Die Lees en kyk met begrip-reeks vir die senior fase bied splinternuwe KABV-gerigte...
View ArticleWiskunde: Graad 7-vraestel en memo, tweede kwartaal
Prent: Canva Dis winter en tyd vir die Junie-eksamen. As jy in graad 7 is, kan hierdie gratis oefenvraestel en memorandum deur Wilhelm du Toit jou help om vir jou eksamen voor te berei. Jou beker warm...
View ArticleIndeks: notas, toetse en vraestelle
Hierdie inhoud mag nie verkoop of elders gepubliseer word nie. Klik op die onderstaande blokkies om na die betrokke afdeling te spring./ Click on the blocks below to jump to the relevant section....
View ArticleAfrikaans Huistaal-hersieningsvraestel en memo: Graad 11, tweede kwartaal
Foto: Canva Is jy in graad 11 en wil jy baie graag nou gedurende die Junie-eksamen by die fliek uitkom? Dis goeie raad om eerder nou vir jou eksamen voor te berei en in die vakansie ’n film te gaan...
View ArticleWiskunde: Graad 8, kwartaal 2, toets en memorandum
Foto: Canva Is jy in graad 8 en los jy graag twee teelepels suiker in jou tee op? In hierdie gratis oefenvraestel van Lee-Ann Langeveld gaan jy ook leer om Wiskundesomme op te los – maar dis op ’n...
View ArticleWiskunde: Graad 9, kwartaal 2, vraestel en memorandum
Prent: Canva Is jy in graad 9 en het jy onlangs na die Comrades-marathon gekyk? In hierdie gratis oefenvraestel deur Lee-Ann Langeveld is daar voorbeeldsomme wat oor marathons handel. As jy die...
View ArticleAfrikaans Huistaal: Graad 10-vraestel en memorandum, tweede kwartaal
Foto: Canva Is jy in graad 10 en wil jy heeldag op TikTok spandeer – maar jy skryf nog hierdie week jou Afrikaans Huistaal-eksamen? LitNet het net goeie nuus vir jou. Jy kan hierdie gratis...
View ArticleWiskunde: Graad 10-vraestel en memorandum, tweede kwartaal
Prent: Canva Is jy in graad 10 en voel jy vrolik omdat dit amper vakansie is? Daar’s nog ’n rede om positief te voel. Lee-Ann Langeveld se gratis oefenvraestel en memorandum kan jou help om vir jou...
View ArticleAfrikaans Huistaal: Graad 7-vraestelle en memo, tweede kwartaal
Foto: Canva Is jy in graad 7 en nou eerder lus vir middagete as om vir jou laaste Afrikaans Huistaal-vraestel van die tweede kwartaal voor te berei? Indien jy ook honger is vir goeie punte, laai...
View ArticleAfrikaans Eerste Addisionele Taal: Graad 10-vraestel en memorandum
Prent: Canva Is jy in graad 10 en skryf jy binne die volgende paar dae jou laaste Afrikaans Eerste Addisonele Taal-vraestel? Laai hierdie gratis oefenvraestel en memorandum deur Faeed Amardien af en...
View ArticleWiskunde: Graad 4-vraestel 1 en memo, derde kwartaal
Foto: Canva Is jy in graad 4, kan jy glo dis al die derde kwartaal en wonder jy hoekom is hier ’n prentjie van die aarde by hierdie Wiskundevraestel geplak? Gebruik hierdie gratis oefenvraestel van...
View ArticleWiskunde: Graad 5-vraestel 1 en memo, derde kwartaal
Prente: Canva Is jy in graad 5 en sê jou ouers jy moet reeds vir jou Wiskundetoetse begin voorberei, maar jy wil eintlik net aan skatte en ander avonture dink? Die goeie nuus is dat jy hierdie...
View ArticleWiskunde: Graad 6-vraestel 1 en memo, derde kwartaal
Prent: Canva Is jy in graad 6 en praat almal skielik van goeie punte wat jy vir hoërskoolkeuring moet behaal? Leer jy in Wiskunde van driedimensionele vorms, en van huise se vooraansig of kantaansig?...
View Article