Image may be NSFW.
Clik here to view.
Clik here to view.

Foto: Pixabay.com
Hierdie opsommingsaantekeninge is uit eie beweging deur Suné Williams, ’n graad 12-leerder, aan LitNet gestuur. Hierdie aantekeninge dien as breë riglyne en die LitNet-redaksie beveel aan dat leerders alle werk wat in die klas behandel word, selfstandig nagaan en self opsom. Ons beveel verder aan dat leerders met hulle eie onderwysers nagaan hoe elke betrokke skool en onderwyser die vak bestudeer en assesseer. Weens talle navrae rondom opsommings, bied LitNet hierdie inhoud aan ons lesers. |
Klik hier om Suné Williams se ontleding van "Die sagte sprong" af te laai.
The post Graad 12: Afrikaans – "Die sagte sprong" deur Sheila Cussons appeared first on LitNet.