Image may be NSFW.
Clik here to view.
Clik here to view.

Fotobron (links): Canva en foto van DJ Opperman (regs): Wikipedia
Is jy in graad 12 en neem jy Afrikaans Eerste Addisionele Taal? Hierdie aanbieding is gemik op leerders wat die IEB eksamen skryf. Die aantekeninge is deur Dewald Koen opgestel en sal leerders wat tuis studeer met die eerste aktiwiteit van die IEB se Gemeenskaplike Taak vir Assessering (GTA) bystaan.
Laai die aanbieding hier af.
The post Graad 12: Afrikaans Eerste Addisionele Taal – aanbieding oor DJ Opperman se gedig "Sproeireën" appeared first on LitNet.