Image may be NSFW.
Clik here to view.
Clik here to view.

Daar is sewe dae in ’n week, maar jy wil sekerlik nie élke dag Wiskunde doen nie? As jy in graad 7 is, gebruik dié vraestel van Wilhelm du Toit om jou werk vinnig onder die knie te kry. Die vraestel en memo is gratis om af te laai.
- Klik hier om die vraestel in PDF-formaat af te laai.
- Klik hier om die memorandum in PDF-formaat af te laai.
Lees ook:
The post Graad 7: Wiskundevraestel en -memo, tweede kwartaal appeared first on LitNet.