Image may be NSFW.
Clik here to view.
Clik here to view.

https://pixabay.com/photos/plant-sprout-dicotyledon-life-259806/
Nuwe jaar, nuwe graad, nuwe begin! As jy vanjaar in graad 10 is, het jy geweet die getal tien simboliseer die begin van ’n nuwe siklus? Kyk na hierdie gratis vraestel en memorandum deur Lee-Ann West om te sien wat hierdie jaar se werk inhou. Daar is baie ander vraestelle op LitNet waarmee jy deurlopend kan voorberei en waarmee jy kan oefen om jou werk beter te verstaan.
Klik hier om die vraestel gratis in PDF-formaat af te laai.
Klik hier om die memorandum gratis in PDF-formaat af te laai.
Lees ook:
Graad 10 Huistaal: Taal- en leesoefening en memo met Best Books
The post Graad 10: Wiskundevraestel en memo, vierde kwartaal appeared first on LitNet.