Hier is ’n lys van die voorgeskrewe letterkunde vir graad 12 Afrikaans (Huistaal en Eerste Addisionele Taal), met hulpbronne oor die werke of skrywers waar dit beskikbaar is.
Inhoud
Afrikaans Eerste Addisionele Taal
|
Afrikaans Huistaal
Poësie
uit Verse in my inboks: Graad 12, saamgestel deur Philna Scholtz en Elza Vorster
Gedig | Digter | Hulpbronne |
Nog in my laaste woorde | NP Van Wyk Louw |
♦ NP Van Wyk Louw: ATKV|LitNet-Skrywersalbum |
Vincent van Gogh | DJ Opperman |
♦ DJ Opperman: ATKV|LitNet-Skrywersalbum |
Twee kleuters in die Vondelpark | Elisabeth Eybers |
♦ Elisabeth Eybers: ATKV|LitNet-Skrywersalbum |
’n brief van hulle vakansie | Breyten Breytenbach |
♦ Breyten Breytenbach: ATKV|LitNet-Skrywersalbum |
eerste worp | TT Cloete |
♦ TT Cloete: ATKV|LitNet-Skrywersalbum |
Die sagte sprong | Sheila Cussons | |
besoekersboek | Fanie Olivier | |
oupa Thomas Daniel Granfield | Ronelda Kamfer |
♦ Ronelda Kamfer: ATKV|LitNet-Skrywersalbum |
Wie's hy? | Adam Small |
♦ Adam Small: ATKV|LitNet-Skrywersalbum |
’n vigslyer sterf | Vincent Oliphant | ♦ Taalarsenaal: PowerPoint-aanbieding |
Versagtende omstandighede | Peter Snyders | ♦ Taalarsenaal: PowerPoint-aanbieding |
Reaksie | Vernon February | ♦ Taalarsenaal: langvraag en voorgestelde antwoord |
- Video: Louise Viljoen bespreek die voorgeskrewe gedigte
- Juffrou Afrikaans: Prezi-aanbieding oor beeldspraak en stylfigure
Romans
Image may be NSFW.
Clik here to view.
Roman | Skrywer | Hulpbronne |
Manaka: Plek van die Horings | Pieter Pieterse | ♦ PowerPoint-aanbieding deur Lisa Smith |
Vatmaar | AHM Scholtz | ♦ AHM Scholtz: ATKV|LitNet-Skrywersalbum |
Die kwart-voor-sewe-lelie | Eleanor Baker | |
Onderwêreld | Fanie Viljoen |
♦ Volledige bespreking van Onderwêreld ♦ Video: Fanie Viljoen bespreek Onderwêreld |
Drama
Image may be NSFW.
Clik here to view.![]()
Drama | Skrywer | Hulpbronne |
Trits: Mis, Mirakel, Drif | Reza de Wet | ♦ Book depository: aantekeninge |
Krismis van Map Jacobs | Adam Small | ♦ Adam Small: ATKV|LitNet-Skrywersalbum |
- Besoek ook Taalarsenaal vir nuttige hulpbronne oor die voorgeskrewe letterkunde.
Afrikaans Eerste Addisionele Taal
Poësie
uit Verskuns vir Eerste Addisionele Taal, saamgestel deur Riens Vosloo, Rina Lamprecht en Alicia van der Spuy
Image may be NSFW.
Clik here to view.
Gedig | Digter | Hulpbronne |
Rondom my* | Dawie de Jager | ♦ Taalarsenaal: PowerPoint-aanbieding |
Palimpses* | Johann de Lange | ♦ Johann de Lange: ATKV|LitNet-Skrywersalbum |
Tien haikoes vir die Vredefortkoepel* | Hans du Plessis | ♦ Hans du Plessis: ATKV|LitNet-Skrywersalbum |
Huiskat* | Elisabeth Eybers | |
Ek het ’n huisie by die see* | HA Fagan | |
Boekmerk | Marlise Joubert | ♦ Taalarsenaal: bespreking en kontekstuele vrae |
pryslied | Antjie Krog | |
Die boodskapper | Peter Snyders | |
Die nuwe kind | Pieter Strauss | ♦ Taalarsenaal: bespreking en kontekstuele vrae |
By die robot in Eerstelaan | Marita van Aswegen |
Sien ook:
- Juffrou Afrikaans se Prezi-aanbieding oor beeldspraak en stylfigure.
- Verskuns vir EAT (Macmillan): bespreking van die voorgeskrewe gedigte hierbo met ’n asterisk (*) gemerk
- Taalarsenaal: werkboek oor poësie met besprekings en kontekstuele vrae
Kortverhale
uit Spieëlbeelde, samgestel deur Linda Bredenkamp
Image may be NSFW.
Clik here to view.
Kortverhaal | Skrywer | Hulpbronne |
Rot in ’n val | H du Plessis | ♦ Taalarsenaal: opsomming |
Oom Dries se sorge met Jantjie | Felicia Goosen | ♦ Taalarsenaal: opsomming |
Veertig sinkplate teen die suidewind | Dana Snyman | |
Die ballade van Robbie de Wee | Deon Meyer | ♦ Deon Meyer: ATKV|LitNet-Skrywersalbum |
Vegvlieënier Vivian | Francois Geringer | ♦ Taalarsenaal: PowerPoint-aanbieding |
Die weldoener | TT Cloete | |
Roep van die vleikuiken | Margaret Bakkes |
♦ Margaret Bakkes: ATKV|LitNet-Skrywersalbum |
Van Precious: ’n buisie salf | Maretha Maartens | ♦ Taalarsenaal: PowerPoint-aanbieding |
Romans
Image may be NSFW.
Clik here to view.
Roman | Skrywer | Hulpbronne |
Meeulanders | Esta Steyn | |
Die ongelooflike avonture van Hanna Hoekom | Marita van der Vyver | ♦ Marita van der Vyver: ATKV|LitNet-Skrywersalbum |
Kringe in ’n bos | Dalene Matthee | ♦ Dalene Matthee: ATKV|LitNet-Skrywersalbum |
Lien se lankstaanskoene | Derick van der Walt |
♦ Toets en memorandum opgestel deur Dewald Koen ♦ Video: Derick van der Walt bespreek Lien se lankstaanskoene |
Drama
Image may be NSFW.
Clik here to view.
Drama | Skrywer | Hulpbronne |
Poppie | Elsa Joubert | ♦ "Hoe dit gekom het dat ek Poppie geskryf het" deur Elsa Joubert |
Paljas | Chris Barnard | ♦ Chris Barnard: ATKV|LitNet-Skrywersalbum |
Fiela se kind – die drama | Dalene Matthee |
- Besoek ook Taalarsenaal vir nuttige hulpbronne oor die voorgeskrewe letterkunde.
The post Graad 12 Afrikaans: voorgeskrewe letterkunde appeared first on LitNet.