Image may be NSFW.
Clik here to view.
Is jy in graad 8 en klink resiprook vir jou soos ’n spook? Jy hoef nie afgeskrik te wees nie, want Lee-Ann Langeveld se volgende Wiskundevideo gaan jou help om vermeningvuldiging en deling van breuke nog beter te verstaan. (Indien resiprook vir jou dieselfde as spook beteken, verwys LitNet jou ook graag na ons Afrikaans Huistaal-vraestelle wat gereeld bygevoeg word by ons vraestelle-afdeling.)
Lees ook:
Graad 8: Afrikaans Eerste Addisionele Taal – toets en memo, derde kwartaal
Wiskunde met LitNet-video, graad 8: vermenigvuldiging en deling van breuke (1)
The post Wiskunde met LitNet-video, graad 8: Vermenigvuldiging en deling van Breuke (2) first appeared on LitNet.
The post Wiskunde met LitNet-video, graad 8: Vermenigvuldiging en deling van Breuke (2) appeared first on LitNet.