Afrikaans-vraestelle vir graad 10: HT, EAT en TAT
Junie 2014 Vraestel 1 Afrikaans Huistaal, Vraestel 1 Afrikaans Huistaal, Vraestel 1, Memorandum Afrikaans Eerste Addisionele Taal, Vraestel 1 Afrikaans Eerste Addisionele Taal, Vraestel 1, Memorandum...
View ArticleAfrikaans Eerste en Tweede Addisionele Taal: Hersieningsvraestelle vir Graad 12
Maart 2010, Nasionale Seniorsertifikaat Afrikaans Eerste Addisionele Taal, Vraestel 1 Afrikaans Eerste Addisionele Taal, Vraestel 1, Memorandum Afrikaans Addisionele Taal, Vraestel 2 Afrikaans...
View ArticleAfrikaans Huistaal: Hersieningsvraestelle vir Graad 12
Maart 2010, Nasionale Seniorsertifikaat Afrikaans Huistaal, Vraestel 1 Afrikaans Huistaal, Vraestel 1, Memorandum Afrikaans Huistaal, Vraestel 2 Afrikaans Huistaal, Vraestel 2, Memorandum Afrikaans...
View ArticleAfrikaans EAT: Graad 8: Woordeskat en spelling
’n Prettige manier om woordeskat en spelling te toets vir Afrikaans EAT, graad 8 Daar is drie dokumente: Die eerste bevat die lys woordeskat (met vergunning van Hoërskool Westerford), die tweede die...
View ArticleKuberkelder: Graad 8-toetsvraestel vir Afrikaans HT
Klik hier om ’n toetsvraestel met memorandum vir graad 8, Afrikaans Huistaal, af te laai. Die vraestel bestaan uit twee begripstoetse en ’n kort speltoets. The post Kuberkelder: Graad 8-toetsvraestel...
View ArticleKuberkelder: Graad 9-vraestel vir Afrikaans HT
Klink hier om ’n voorbeeldvraestel (Vraestel 1) met memo vir graad 9, Afrikaans Huistaal, af te laai. The post Kuberkelder: Graad 9-vraestel vir Afrikaans HT appeared first on LitNet.
View ArticleKuberkelder: Afrikaans Eerste Addisionele Taal, Graad 9, Vraestel 1
Dewald Koen, Afrikaans-onderwyser by Kingswood College, deel sy 2014-vraestel: Vraestel: Afrikaans Eerste Addisionele Taal, Graad 9, Vraestel 1 Memo: Afrikaans Eerste Addisionele Taal, Graad 9,...
View ArticleKuberklas: Afrikaans Huistaal, Graad 8, Skryfstuk
Hesti van der Mescht, Afrikaans-onderwyser by Paul Roos Gimnasium, deel kreatiewe skryfwerkhulpmiddels vir onderwysers: Skryfstuk: Afrikaans Huistaal, Graad 8 The post Kuberklas: Afrikaans...
View ArticleVrae oor "Seun van my hart" deur Ingrid Jonker (Afrikaans Huistaal, graad 10)
"Seun na my hart" is 'n kort drama deur Ingrid Jonker en voorgeskryf vir leerders in graad 10. Hesti van der Mescht deel moontlike besprekingsvrae wat onderwysers of leerders tot hulp kan wees. The...
View ArticleKuberklas: Afrikaans Huistaal, Graad 8, November 2014
Klik hier om Paul Roos Gimnasium se November 2014-vraestel vir Afrikaans Huistaal Graad 8 af te laai. Hier kan die memo afgelaai word. Hierdie vraestel bevat die afdelings "Begripstoets en taal" en...
View ArticleNina en die funky eksperiment: Les-idees en werkkaarte vir die klaskamer
Klik hier is die les-idees en werkkaarte in pdf af te laai. Die eerste aktiwiteit is op hierdie lokfilm gebaseer. The post Nina en die funky eksperiment: Les-idees en werkkaarte vir die klaskamer...
View ArticleVraestel en memorandum: Afrikaans Eerste Addisionele Taal, Graad 9, Vraestel...
Dewald Koen, Afrikaans-onderwyser by Kingswood College, deel een van sy 2014-vraestelle: Vraestel: Afrikaans Eerste Addisionele Taal, Graad 9, Vraestel 2 (November 2014) Memo: Afrikaans Eerste...
View ArticleVraestel en memorandum: Afrikaans Eerste Addisionele Taal, Graad 9, Vraestel...
Dewald Koen, Afrikaans-onderwyser by Kingswood College, deel nog twee van sy 2014-vraestelle: Vraestel: Afrikaans Eerste Addisionele Taal, Graad 9, Vraestel 1 (September 2014) Memo: Afrikaans Eerste...
View ArticleVraestel en memorandum: Afrikaans Eerste Addisionele Taal, Graad 12, Mei 2015
Dewald Koen Dewald Koen, Afrikaansonderwyser by Kingswood College, deel nog twee van sy 2015-vraestelle. Klik op die skakels om dit af te laai: Vraestel 2: Afrikaans Eerste Addisionele Taal, Graad 12...
View ArticleHersieningsvraestel: Afrikaans Huistaal, graad 8
Hesti van der Mescht, Afrikaansonderwyser by Paul Roos Gimnasium, deel 'n vraestel vir hersiening. Klik op die skakel om dit af te laai: Vraestel III: Afrikaans Huistaal, graad 8 (Mei 2015) The post...
View ArticleWiskunde: Hersieningsvraestelle vir graad 12 (2015)
Matrikulante: hier is hulp. En graad elfs: volgende jaar is dit julle beurt – begin nou al met hersiening. Februarie/Maart 2015, Nasionale Seniorsertifikaat Wiskunde, Vraestel 1 Wiskunde, Vraestel 1,...
View ArticleRubriek: Wiskunde-eksamenhulp (intermediêre fase) vir ouers
Hoe help ek my kind in die intermediêre fase om vir die wiskunde-eksamen voor te berei? Stap een: Oefen! Laai hier 'n wiskunde-vraestel en -memorandum vir Graad 5-leerders af. Stap twee: Lees die...
View ArticleWiskundevraestel en memorandum (November, graad 5, intermediêre fase)
Hoe help ek my kind in die intermediêre fase om vir die wiskunde-eksamen voor te berei? Stap een: Oefen! Laai hier 'n wiskunde-vraestel en -memorandum vir Graad 5-leerders af. Stap twee: Lees Marise...
View ArticleWiskunde-eksamenhulp (graad 7 – 11) vir leerders
Die eksamen begin eersdaags. Wiskunde bly nou maar ‘n baie belangrike leeraea. Veral deesdae, waar prestasie in wiskunde ‘n voorvereiste vir die meeste studierigtings is. Daarom sal die punte wat jy...
View ArticleWiskunde: Hersieningsvraestelle vir Graad 12 (2009–2010)
Matrikulante: hier is hulp. En graad elfs: volgende jaar is dit julle beurt – begin nou al met hersiening. November 2009, Nasionale Seniorsertifikaat Wiskunde, Vraestel 1 Wiskunde, Vraestel 1,...
View Article