Wil jy graag wiskunde beter verstaan? Het jy al gehoop dat ’n wiskundeonderwyser vir jou konsepte wat jy nie verstaan nie, op jou selfoon- of rekenaarskerm kan verduidelik? LitNet laai gereeld video's op wat skoolkinders van verskillende grade kan help. Lee-Ann West is ’n wiskundeonderwyser wat nou tydens die inperkingstyd jou wiskundelewe vir jou makliker kan maak. Jy kan gereeeld ’n kort video kyk wat oor verskillende wiskundige konsepte handel. Hier is ’n video oor langdeling spesifiek vir die graad sesse.
Lees ook:
Wiskunde met LitNet: Graad 6, derde kwartaal – skryfwyse van getalle
Hersieningsvraestel en memorandum vir Wiskunde (graad 6, November)
The post Wiskunde met LitNet: Graad 6 – langdeling appeared first on LitNet.