Quantcast
Viewing all articles
Browse latest Browse all 830

Graad 10 Eerste Addisionele Taal – Taaloefening en memo met Best Books

Image may be NSFW.
Clik here to view.
Die gebruikersvriendelike Best Books Taal­ en leesoefenboek vir Graad 10 Eerste Addisionele Taal deur Marelize Swanepoel maak dit maklik en lekker vir leerders om taalbegrippe in te oefen en te hersien, en vir die eksamen voor te berei.

Hierdie oefenboek bevat agt hoofstukke taalopsommings met toepaslike voorbeelde en taaloefeninge, sowel as konsepvraestelle om die grondslag vir sukses te lê. Elke hoofstuk bevat ’n begripstoets, wat op uittreksels uit die jongste jeugboeke gebaseer is, en ’n hersieningstoets. Met hierdie boek kan addisionele taal­leerders op álle vlakke die eksamen met sukses aanpak.

Hierdie oefenboek

  • volg die KABV­kurrikulum en die Afrikaanse woordelys en spelreëls van 2017.
  • bevat tweetalige taalopsommings, sowel as taaloefeninge om teoretiese kennis toe te pas.
  • bevat ’n tweetalige woordelys om die leerder se woordeskat te verbreed.
  • is gebruikersvriendelik en toeganklik.
  • het oorgenoeg plek vir antwoorde.
  • bevat konsep­eksamenvraestelle.
  • is vir gebruik in die klaskamer of tuis.

Eboeke is beskikbaar by Amazon, Takealot, Kobo, itsi Store en Snapplify.

Gedrukte boeke kan bestel word by: Takealot, Loot, Raru, EB Online en die itsit Store.

As toonaangewemde boekhandelaars nie voorraad het nie, vra gerus die winkelbestuurder om dit te bestel.

Om ’n voorsmaak te kry van wat die boek jou bied, klik hier vir die volgende uittreksels:

 

The post Graad 10 Eerste Addisionele Taal – Taaloefening en memo met Best Books appeared first on LitNet.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 830

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!



<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>