Quantcast
Channel: Notas, toetse en vraestelle - LitNet
Viewing all articles
Browse latest Browse all 811

Graad 11 Huistaal: Taal- en leesoefening en memo met Best Books

$
0
0

Best Books en Anita Voges se Graad 11 Huistaal Taal- en leesoefenboek sal leerders se taalvaardighede op ’n interaktiewe manier ontwikkel. Dit bevat taal­ en begripsoefeninge, sowel as taalopsommings om leerders se taalkennis (van woordsoorte, klankleer en sinsleer tot betekenisleer) te verryk en sal leerders help om Afrikaans onder die knie te kry.

Hierdie boek bevat ook twee begripstoetse per hoofstuk, sowel as konsepvraestelle vir Vraestel 1 en 3 vir eksamenvoorbereiding.

Eboeke is beskikbaar by Amazon, Takealot, Kobo, itsi Store en Snapplify.

Gedrukte boeke kan bestel word by: Takealot, Loot, Raru, EB Online en die itsit Store.

As toonaangewemde boekhandelaars nie voorraad het nie, vra gerus die winkelbestuurder om dit te bestel.

Om ’n voorsmaak te kry van wat die boek jou bied, klik hier vir die volgende uittreksels:

• ’n Taaloefening
Antwoorde op die vrae

The post Graad 11 Huistaal: Taal- en leesoefening en memo met Best Books appeared first on LitNet.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 811

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!



<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>