Quantcast
Channel: Notas, toetse en vraestelle - LitNet
Browsing all 811 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Graad 11 Huistaal: Taal- en leesoefening en memo met Best Books

Best Books en Anita Voges se Graad 11 Huistaal Taal- en leesoefenboek sal leerders se taalvaardighede op ’n interaktiewe manier ontwikkel. Dit bevat taal­ en begripsoefeninge, sowel as taalopsommings...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Graad 10 Huistaal: Taal- en leesoefening en memo met Best Books

Best Books Eksamenhulp: Graad 10 Taal­ en leesoefenboek vir Huistaal deur Isabella Venish bevat taalopsommings met toepaslike voorbeelde en taaloefeninge, sowel as konsepvraestelle om die grondslag vir...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Graad 5: Afrikaans Huistaal – vraestelle en memorandums

Foto: Pixabay   "Dikwels beskryf mense ’n geselligheid met die woorde: 'Dit was nou vir jou ’n fees!' Min mense besef egter hoe ’n belangrike rol feeste in die mens se lewe en in die samelewing speel."...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Pascal se driehoek en L’Hôpital se reël

Fotobron: YouTube Lees Pieta van Deventer se bespreking van Pascal se driehoek en L’Hôpital se reël hier Die bespreking vorm deel van ’n reeks essays oor wiskundige konsepte Monty Hall en intuïsie The...

View Article

Wiskunde met LitNet: Graad 9, faktorisering – verskil in vierkante

In hierdie video verduidelik Lee-Ann West vir graad 9-leerders van faktorisering – verskil in vierkante. Sien ook: Graad 9: Wiskunde, oefenvraestel en memorandum Graad 9: Ken jy die reëls van...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Indeks: notas, toetse en vraestelle

Klik op die onderstaande blokkies om na die betrokke afdeling te spring./ Click on the blocks below to jump to the relevant section. Wiskunde met LitNet: Priemgetalle- en bekendstellingsvideo Wiskunde...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Desimale breuke: Graad 6-wiskundevraestel en -memo

Is jy in graad 6 en wil jy bybly met jou wiskunde? Hierdie vraestel en memo kan jou help om desimale breuke te oefen. Laai dit gratis hier af. Klik op die woorde "vraestel" en "memo" om die...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Graad 6: Wiskunde – deling van heelgetalle

Prent: Pixabay "Daar is 5 appels in ’n mandjie. Deel dit met 5 kinders sodat 1 appel in die mandjie oorbly?" Wilhelm du Toit help jou, as graad 6-leerder, om hierdie kopkrapper en ander deelsomme onder...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Graad 11: Trigonometrietoets en –memo

Foto: Pixabay Is jy in graad 11 en wil jy jou driehoeksmeting voor die einde van die jaar bemeester? LitNet bied gratis hulp! Laai 'n oefenvraestel en –memo hier af. Klik hier om die vraestel af te...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Modulêre wiskunde en musiek – Wat oorbly is dikwels al wat tel

Lees Pieta van Deventer se bespreking van modulêre wiskunde en musiek hier. Die bespreking vorm deel van ’n reeks essays oor wiskundige konsepte: Pascal se driehoek en L’Hôpital se reël Transendentale...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Graad 7 Afrikaans Huistaal: Vraestel 1, 2 en 3

Is jy in graad 7 en moet jy jou Afrikaans nou blitsig onder die knie kry voor die eindeksamen? LitNet kan jou help met hierdie gratis oefenvraestelle en memorandums vir vraestel 1, 2 en 3. Klik hier...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Graad 6-wiskunde: Omtrek, oppervlakte en volume

Foto van bottels: pixabay   Is jy in graad 6 en moet jy nou haastig jou wiskunde voor die eksamen hersien? Laai ’n gratis oefenvraestel af om jou te help. Klik ook op die skakel na die memo om dit...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Tegnologie, graad 7: vraestel en memo vir die vierde kwartaal

Fotobron: Pixabay Is jy graad 7 en moet jy blitsig Tegnologie vir die eksamen baasraak? Moenie dat hierdie jaar jou onderkry nie. LitNet se gratis vraestel en memo hieronder sal jou deur die grense van...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Geskiedenis, graad 7: vraestel en memo

Foto: Unsplash Is jy in graad 7 en gee vanjaar se Geskiedenis jou slapelose nagte? Laat LitNet se gratis vraestelle jou help om jou werk onder die knie te kry. Laai 'n gratis vraestel en memo hier af....

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Graad 6-wiskunde: persentasietoets

Ek en my maat deel ’n groot pizza van twaalf gelyke dele. Ons eet  van die helfte van die pizza en gee een stuk vir my boetie. Watter persentasie van die pizza is oor? Leer om hierdie kopkrapper en...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Graad 8-Afrikaans Huistaal: vraestelle en memoranda

Is jy graad agt en dink jy nou al aan vakansie? Eers moet jy jou Afrikaans Huistaal op ’n prettige manier onder die knie kry. Laai LitNet se oefenvraestelle en memoranda gratis hier af. (Die...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Geografie, graad 7, vierde kwartaal: vraestel en memo

Was dit die aardebewing wat nou die aand die grond onder jou voete laat skuif het? Of was dit jy wat gebewe het dat die grond so skud omdat  jou Geografie-eksamen nog voorlê? Moenie langer bevrees...

View Article


Wiskunde met LitNet, graad 9: om algebraïese breuke te vereenvoudig

Lee-Ann West is tot die redding! As jy in graad nege is en jy verstaan nog nie hoe om algebraïese breuke te vereenvouding nie, moet jy nou alles los en kom kyk.  Kyk ook hierna: Graad 9: Ken jy die...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Wiskunde, graad 6-toets: inhoud en kapasiteit

Het jou inhoud nog genoeg kapasiteit vir die res van die jaar? As jy in graad 6 is en hierdie sin nie volkome verstaan het nie, oefen jou kennis met hierdie toets. Die toets en memo is gratis...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Wiskunde, graad 7, November: gratis vraestel en memorandum

  Is jy in graad sewe en skryf jy hierdie week nog wiskunde-eksamen? Slaag jou jaar met vlieënde vaandels! LitNet bied gratis hulp; kom laai ’n vraestel en memorandum hier af. LitNet deel graag, met...

View Article
Browsing all 811 articles
Browse latest View live


<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>