"Daar is 5 appels in ’n mandjie. Deel dit met 5 kinders sodat 1 appel in die mandjie oorbly?" Wilhelm du Toit help jou, as graad 6-leerder, om hierdie kopkrapper en ander deelsomme onder die knie te kry. Laai ’n vraestel en memo gratis hier af.
Klik hier om die vraestel af te laai
Klik hier om die memo af te laai
Lees ook:
Wiskunde met LitNet: Graad 6, derde kwartaal – skryfwyse van getalle
The post Graad 6: Wiskunde – deling van heelgetalle appeared first on LitNet.