Image may be NSFW.
Clik here to view.
Ekologie is die studie van die interaksie van organismes met mekaar en met die fisiese en chemiese omgewing. Wetenskaplikes klassifiseer die studie van ekologiese interaksies gewoontlik in vier vlakke; bevolkings, gemeenskappe, ekosisteem en die biosfeer.
Hierdie blokraai kan in die klaskamer gebruik word, of vir die pret by die huis.
Die digitale weergawe kan jy direk op die skerm invul. Dit is interaktief, tik die antwoorde op die skerm van ’n rekenaar of slimfoon; koppel die rekenaar aan ’n dataprojektor of slimbord vir die klaskamer.
Die PDF-weergawe kan jy uitdruk.
Hier is die antwoordstel.
As jy leidrade soek, loer hier.
The post LitNet-blokraai: Ekologie appeared first on LitNet.