Wiskunde, graad 6, November: gratis vraestel en memorandum
Is jy in graad ses en skryf jy hierdie week nog wiskunde-eksamen? Hier’s hulp vir jou! LitNet bied gratis hulp; kom laai ’n vraestel en memorandum hier af. LitNet deel graag, met die vriendelike...
View ArticleWiskundeverrykingsartikel: afstandsberekening en die sterre
Foto: Pexels.com Lees Pieta van Deventer se bespreking van afstandsberekening en die sterre hier. Die bespreking vorm deel van ’n reeks essays oor wiskundige konsepte. Lees nog van Pieta van Deventer...
View ArticleWiskundeverrykingsartikel: Google en googol
Lees Pieta van Deventer se artikel oor die verband tussen wiskunde en 'n baie bekende soekenjin hier. Die bespreking vorm deel van ’n reeks essays oor wiskundige konsepte. Lees nog van Pieta van...
View ArticleLitNet-blokraai: Onderwêreld deur Fanie Viljoen
Onderwêreld, deur Fanie Viljoen, is ’n jeugverhaal vir oud en jonk. Dit is in sommige skole voorgeskryf vir Afrikaans Huistaal Graad 12. Hierdie blokraai kan in die klaskamer gebruik word, of vir die...
View ArticleTegnologie, graad 7: Toets jou kennis – vraestel en memo
Foto: Pixabay.com Is jy in graad 7 en draai jou kop aan die begin van nog ’n skooljaar wat deur die pandemie ontwrig word? Laat LitNet jou help om jou Tegnologiewerk baas te raak. Plaas jou skoolwerk...
View ArticleLitNet-blokraai: Verbuikerstudies
Verbruikerstudies leer leerders oor verantwoordelike en ingeligte verbruikersgedrag met betrekking tot voedsel, kleding, behuising, meublement en huishoudelike apparaat. Verbruikerstudies het ten doel...
View ArticleLitNet-blokraai: Lewenswetenskappe
“Lewenswetenskappe” is die wetenskaplike studie van lewende dinge vanaf molekulêre vlak tot en met hul interaksies met mekaar en hulle omgewing. Om aanvaar te word as ʼn wetenskap, is dit nodig om...
View ArticleLitNet-blokraai: Ekologie
Ekologie is die studie van die interaksie van organismes met mekaar en met die fisiese en chemiese omgewing. Wetenskaplikes klassifiseer die studie van ekologiese interaksies gewoontlik in vier...
View ArticleLitNet-Blokraai: Probleemoplossing in Wiskunde-onderrig
Skoolwiskunde word vanaf die begin van hulle skoolonderrig deur baie leerders beskou as ’n moeilike en vervelige vak. Dit is ook geen verrassing nie dat baie leerders min motivering het om wiskunde...
View ArticleLitNet-blokraai: Wiskundige Geletterdheid
Wiskundige geletterdheid behels die vaardighede wat individue in staat stel om sin te maak van, deel te word van, en by te dra tot die wêreld van die 21ste eeu – ’n wêreld wat gekenmerk word deur...
View ArticleLitNet-blokraai: Letterkunde-onderrig
Die belangrikste rede vir die lees van letterkunde in die klaskamer is om by leerders ’n sensitiwiteit te wek vir taal wat meer verfynd, letterkundig, figuurlik, simbolies en betekenisvol gebruik...
View ArticleLitNet-blokraai: Droomdelwers deur Esta Steyn
Die karakters in Droomdelwers het almal drome: liefde, geluk, om dinge te behou soos dit is, om ’n goeie toekoms te hê. Die droom ontstaan om bevry te word van ’n verlede waarin hulle vasgevang is, en...
View ArticleWiskunde, graad 1: vraestel en memo
Prent: Pixabay.com Is jou kind vanjaar in graad een en wil jy graag sekermaak sy het haar wiskunde vir die eerste kwartaal onder die knie? Saam met LitNet is wiskunde kinderspeletjies en soveel pret...
View ArticleWiskunde, graad 3: eerste kwartaal – vraestel en memo
Foto: Pixabay.com Is jou kind vanjaar in graad 3 en wil jy graag sekermaak sy het haar wiskunde vir die eerste kwartaal onder die knie? Saam met LitNet is wiskunde kinderspeletjies en soveel pret soos...
View ArticleLitNet-blokraai: Menseregte
Hoe goed ken jy jou menseregte? Die universele handves van menseregte sê alle mense word vry, en met gelyke waardigheid én regte, gebore. Hierdie blokraai kan in die klaskamer gebruik word, of vir die...
View ArticleLitNet-blokraai: Lewensoriëntering
Lewensoriëntering is die studie van die self in verhouding tot andere en tot die samelewing. Hierdie vak behandel die vaardighede, kennis en waardes oor die self, die omgewing, verantwoordelike...
View ArticleLitNet-blokraai: Religiestudies
Religiestudies is die studie van religie as universele menslike verskynsel en van religieë wat in ’n verskeidenheid kulture voorgekom het. Religie en religieë word bestudeer sonder om enige religie...
View ArticleLitNet-blokraai: Die paashaas en die paaseiers
Ons sien hom in winkelsentrums saam met kinders poseer vir lekkers, en ook deur die tuin draf met ’n mandjie vol paaseiers... Paasfees word oor twee weke wêreldwyd gevier. Alle Christene ken die...
View ArticleLitNet-blokraai: Besigheidstudies
Besigheidstudies handel oor die kennis, vaardighede, houdings en waardes wat nodig is vir ingeligte, produktiewe, etiese en verantwoordelike deelname aan die formele en informele ekonomiese sektore....
View ArticleWiskunde, graad 2: eerste kwartaal – vraestel en memo
Foto: Pixabay.com Is jou kind vanjaar in graad 2 en wil jy graag seker maak sy het haar wiskunde vir die eerste kwartaal onder die knie? Saam met LitNet is wiskunde kinderspeletjies en soveel pret soos...
View Article