Image may be NSFW.
Clik here to view.
Wiskundige geletterdheid behels die vaardighede wat individue in staat stel om sin te maak van, deel te word van, en by te dra tot die wêreld van die 21ste eeu – ’n wêreld wat gekenmerk word deur getalle, argumente gebaseer op getalle en data wat op verskillende maniere aangebied en verdraai kan word. Lees meer hier. Dié uittreksel hou ook leidrade in wat die invul van die blokraai sal vergemaklik.
Hierdie blokraai kan in die klaskamer gebruik word, of vir die pret by die huis.
Die digitale weergawe kan jy direk op die skerm invul. Dit is interaktief, tik die antwoorde op die skerm van ’n rekenaar of slimfoon; koppel die rekenaar aan ’n dataprojektor of slimbord vir die klaskamer.
Die PDF-weergawe kan jy uitdruk.
Hier is die antwoordstel.
The post LitNet-blokraai: Wiskundige Geletterdheid appeared first on LitNet.