Image may be NSFW.
Clik here to view.
Ons sien hom in winkelsentrums saam met kinders poseer vir lekkers, en ook deur die tuin
draf met ’n mandjie vol paaseiers...
Paasfees word oor twee weke wêreldwyd gevier. Alle Christene ken die oorsprong van dié wonderlike fees, maar hoe pas die paashaas en paaseiers hierby in?
Klik hier vir ’n ondersoek na die paashaas en die eiers in sy mandjie. Dié artikel verskaf ook leidrade wat sal help om die blokraai in te vul, maar meer nog, dit vertel van talle Paastradisies in die ander dele van die wêreld.
Hierdie blokraai is gemaak vir pret by die huis, maar kan ook in die klaskamer gebruik word.
Die digitale weergawe kan jy direk op die skerm invul. Dit is interaktief, tik die antwoorde op die skerm van ’n rekenaar of slimfoon; koppel die rekenaar aan ’n dataprojektor of slimbord vir die klaskamer.
Die PDF-weergawe kan jy uitdruk.
Hier is die antwoordstel.
The post LitNet-blokraai: Die paashaas en die paaseiers appeared first on LitNet.