Image may be NSFW.
Clik here to view.
Geskiedenis is die studie van verandering en ontwikkeling in die samelewing met verloop van tyd. Die studie van geskiedenis stel ons in staat om te verstaan hoe menslike optrede in die verlede die hede raak en ons toekoms beïnvloed, en dit dan vir ons moontlik maak om hierdie gevolge te evalueer. Geskiedenis gaan dus oor hoe om op ’n gedissiplineerde wyse oor die verlede, wat die hede beïnvloed, na te dink.
Geskiedenis is ’n proses van ondersoek. Dit gaan dus oor die vra van vrae oor die verlede.
Hierdie blokraai kan in die klaskamer gebruik word, of vir die pret by die huis.
Die digitale weergawe kan jy direk op die skerm invul. Dit is interaktief, tik die antwoorde op die skerm van ’n rekenaar of slimfoon; koppel die rekenaar aan ’n dataprojektor of slimbord vir die klaskamer.
Die PDF-weergawe kan jy uitdruk.
Hier is die antwoordstel.
As jy leidrade soek, loer hier.
The post LitNet-blokraai: Geskiedenis appeared first on LitNet.