LitNet-blokraai: Musiekstudies
Musiek is die kuns om klank en stilte te organiseer, om daarmee die intellektuele, emosionele en geestelike aspekte van menswees uit te druk. Musiek kan met ander kunsvorme gekombineer word, en word...
View ArticleWiskunde, graad 4: eerste kwartaal – vraestel en memo
Wiskunde in Graad 4 is ’n aanpassing, maar met LitNet se span kundiges kan die slimkop in jou huis getalle en getalpatrone oefen en dit makliker baasraak. Klik hier om die vraestel in PDF-formaat af...
View ArticleWiskunde, graad 5: eerste kwartaal – vraestel en memo
In die eerste kwartaal van Graad 5 word patrone ingeoefen en vasgelê in die Wiskundeklas. LitNet se span kundiges kan die slimkop in jou huis help om getalle en getalpatrone makliker baas te raak....
View ArticleWiskunde, graad 6: eerste kwartaal – vraestel en memo
In Graad 6 werk leerders al met komplekse getalle en getalpatrone. LitNet se span kundiges kan die slimkop in jou huis help om Wiskunde in te oefen, want soos sport, word Wiskunde makliker hoe meer jy...
View ArticleLitNet-blokraai: Geskiedenis
Geskiedenis is die studie van verandering en ontwikkeling in die samelewing met verloop van tyd. Die studie van geskiedenis stel ons in staat om te verstaan hoe menslike optrede in die verlede die...
View ArticleIndeks: notas, toetse en vraestelle
Klik op die onderstaande blokkies om na die betrokke afdeling te spring./ Click on the blocks below to jump to the relevant section. Bygewerk op 23 April 2021. Wiskunde met LitNet: Priemgetalle- en...
View ArticleLitnet-blokraai: Ekonomie
Ekonomie is die studie van hoe individue, besighede, owerhede en ander organisasies binne ons gemeenskap kies om skaars hulpbronne te gebruik in die bevrediging van hul veelvuldige behoeftes en...
View ArticleLitNet-blokraai: Geografie
Geografie is die studie van menslike en fisiese omgewings. Met die gebruik van Geografie, kan ons die komplekse wêreld beter verstaan. Daar is baie vertakkings wat in Geografie bestudeer word. In...
View ArticleLitNet-blokraai: Wieg van die Mensdom
Die Wieg van die Mensdom is ’n wêrelderfenisgebied aan die Wes-Rand, Gauteng, in Suid-Afrika. Die area is net noordwes van Krugersdorp langs die N14 nasionale pad. Dit bestaan uit die...
View ArticleLitNet-blokraai: Die advertensiewese
Reklame bied ’n glanslewe. Omtrent alles waarvan jy hou, is daar. Mooi mense en slim mense, luukse kantore en lewendige ateljees, kunstenaars en boekhouers, storiemakers en liedjieskrywers, deurnagte...
View ArticleLitNet-blokraai: Visuele kunste
Die vak Visuele kunste moedig leerders aan om hulself uit te druk en om op ’n betekenisvolle manier op wêreldsake te reageer om sodoende by hul eie omgewing betrokke te raak. Hierdie blokraai kan in...
View ArticleWiskunde: graad 9, tweede kwartaal-vraestel en -memo
Prent: Pixabay Is jy in graad 9 en wil jy hierdie kwartaal wiskunde baasraak? LitNet het gratis hulp. Klik op die skakel hier onder en laai 'n oefenvraestel en memo vir die tweede kwartaal af. Klik...
View ArticleLitNet-blokraai: Inligtingstegnologie
Inligtingstegnologie is die studie van al die verwante fisiese en nie-fisiese tegnologieë wat gebruik word tydens die vaslegging van data, die verwerking van data tot bruikbare inligting en die...
View ArticleLitNet-blokraai: Massamedia
Die ontploffing van digitale kommunikasietegnologie in die laat 20ste en vroeë 21ste eeu het die volgende vraag prominent gemaak: watter vorme van media moet as 'massamedia' geklassifiseer word? Jonk...
View ArticleLitNet-blokraai: Dramatiese kunste
Dramatiese kunste is ’n studie van hoe menslike belewenis in dramatiese vorm aan ’n gehoor voorgestel word. Deur die dramatiese kunste verwerf leerders spesifieke vermoëns van uitdrukking en...
View ArticleWiskunde: graad 7, tweede kwartaal-vraestel en -memo
Foto: Pixabay Is jy in graad 7 en wil jy hierdie kwartaal wiskunde baasraak? LitNet het gratis hulp. Klik op die skakel hier onder en laai 'n oefenvraestel en memo vir die tweede kwartaal af. Klik hier...
View ArticleLitNet-blokraai: Gasvryheidstudies
Gasvryheidstudies beskou verskeie interafhanklike temas in die gasvryheidsbedryf, soos higiëne, voedselproduksie en kliëntediens, ook voedsel- en drankbediening. Leerders sal ontdek hoe om ’n...
View ArticleLitNet-blokraai: Skolesport
Sport en ontspanning in al sy vorme bied fisieke, emosionele en verstandelike voordele wat elke mens benodig om ʼn gesonde en gebalanseerde lewe te handhaaf. Hierdie blokraai kan in die klaskamer...
View ArticleLitNet-blokraai: Liggaamsopvoeding (Graad 7-9)
Liggaamsopvoeding se doel is om die leerders se fisiese welsyn en die kennis van beweging en veiligheid te ontwikkel. Dit moedig leerders aan om deel te neem aan ’n wye verskeidenheid aktiwiteite wat...
View ArticleWiskunde: graad 8, tweedekwartaal-vraestel en -memo
Is jy in graad 8 en wil jy hierdie kwartaal wiskunde baasraak? LitNet het gratis hulp. Klik op die skakel hier onder en laai Lee-Ann West se oefenvraestel en memo vir die tweede kwartaal af. Klik hier...
View Article