Image may be NSFW.
Clik here to view.
Die vak Visuele kunste moedig leerders aan om hulself uit te druk en om op ’n betekenisvolle manier op wêreldsake te reageer om sodoende by hul eie omgewing betrokke te raak.
Hierdie blokraai kan in die klaskamer gebruik word, of vir die pret by die huis.
Die digitale weergawe kan jy direk op die skerm invul. Dit is interaktief, tik die antwoorde op die skerm van ’n rekenaar of slimfoon; koppel die rekenaar aan ’n dataprojektor of slimbord vir die klaskamer.
Die PDF-weergawe kan jy uitdruk.
Hier is die antwoordstel.
As jy leidrade soek, loer hier.
The post LitNet-blokraai: Visuele kunste appeared first on LitNet.