Image may be NSFW.
Clik here to view.Inligtingstegnologie is die studie van al die verwante fisiese en nie-fisiese tegnologieë wat gebruik word tydens die vaslegging van data, die verwerking van data tot bruikbare inligting en die bestuur, aanbieding en verspreiding van data.
Hierdie blokraai kan in die klaskamer gebruik word, of vir die pret by die huis.
Die digitale weergawe kan jy direk op die skerm invul. Dit is interaktief, tik die antwoorde op die skerm van ’n rekenaar of slimfoon; koppel die rekenaar aan ’n dataprojektor of slimbord vir die klaskamer.
Die PDF-weergawe kan jy uitdruk.
Hier is die antwoordstel.
As jy leidrade soek, loer hier.
The post LitNet-blokraai: Inligtingstegnologie appeared first on LitNet.