Image may be NSFW.
Clik here to view.
’n Anagram of letterkeer is ’n woord of woorde wat uit die letters van ’n ander woord of woorde gevorm is, óf deur die volgorde van die letters om te keer. Dit word ook soms ’n wisselwoord genoem.
Hierdie blokraai, wat fokus op die sonstilstand, kan in die klaskamer gebruik word, of vir die pret by die huis.
Die digitale weergawe kan jy direk op die skerm invul. Dit is interaktief, tik die antwoorde op die skerm van ’n rekenaar of slimfoon; koppel die rekenaar aan ’n dataprojektor of slimbord vir die klaskamer.
Die PDF-weergawe kan jy uitdruk.
Hier is die antwoordstel.
As jy leidrade en hulp soek, loer hier.
The post LitNet-blokraai: Jou anagram oor die sonstilstand appeared first on LitNet.