Quantcast
Channel: Notas, toetse en vraestelle - LitNet
Browsing all 811 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

LitNet-Blokraai: Jeugdag

Die reg op gelyke onderwys, onderrig in jou eie taal en om jou eie voorgeslagte se geskiedenis te leer en te vier, is die soort vryheid waaroor Hector Pieterson dalk gedroom het. Hierdie blokraai kan...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

LitNet-Blokraai: Geskiedenis (Graad 7–9)

Geskiedenis is die studie van verandering en ontwikkeling in die samelewing oor tyd heen. Die studie van Geskiedenis stel mense in staat om te verstaan en te evalueer hoe menslike optrede uit die...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

LitNet-blokraai: Taalspeletjies

Nie net is die gebruik van taalspeletjies vir die leerders nuttig nie, dit ontwikkel ook hulle waardering vir die besondersheid van die taal in plaas daarvan om te dink aan hoe moeilik die werk is....

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

LitNet-blokraai: Afrikaanse Eerste Addisionele Taal

Die aanleer van ’n addisionele taal behoort leerders in staat te stel om akkuraat en gepas te kommunikeer, met vertroue en genot te luister na dié taal se sprekers, hulle eie ervarings en bevindinge...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Graad 4: Afrikaans Huistaal, tweedekwartaalvraestel en -memo

Eksamenvoorbereiding is kinderspeletjies! Prent se bron: Pixabay Is jy in graad 4 en wil jy hersiening doen vir die Junie-eksamen? Hier is gratis hulp! Laai Afrikaans Huistaaltoetse (vraestel 1, 2 en...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Graad 5: Wiskundevraestel en -memo – heelgetalle tot patrone

Prent: Pixabay Waarom het die Smartie-lekkerny wiskundevraestelle uitgewerk? Om nog slimmer te word en beter te vaar in sy eksamen. Laai Wilhelm du Toit se oefenvraestel en memo vir graadvyfleerders...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

LitNet-blokraai: Jou anagram oor die sonstilstand

’n Anagram of letterkeer is ’n woord of woorde wat uit die letters van ’n ander woord of woorde gevorm is, óf deur die volgorde van die letters om te keer. Dit word ook soms ’n wisselwoord genoem....

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

LitNet-Blokraai: Geografie (Graad 7–9)

Geografie bied vir ons ons ’n brug tussen die menslike en fisiese wetenskappe. Geografie is ’n geïntegreerde dissipline wat beide die fisiese en menslike prosesse oor ruimte en tyd ondersoek. Hierdie...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

LitNet-blokraai: Misterieus as anagram

In hierdie week se blokkiesraaisel gebruik ons die anagram misterieus as die basiese woord waaruit ander woorde, wat met hierdie letters gevorm kan word, voortspruit. Hierdie blokraai kan in die...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

LitNet-blokraai: Jou fantasieverhaal

Kernliteratuur behels stories wat die aktiwiteite en ervarings van menswees uitbeeld. Dit sluit fantasieverhale in. Die woord fantasie is afgelei van die Latynse phantasticus, en gaan selfs nog verder...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Indeks: notas, toetse en vraestelle

Klik op die onderstaande blokkies om na die betrokke afdeling te spring./ Click on the blocks below to jump to the relevant section. Bygewerk op 21 Mei 2021. Wiskunde met LitNet: Priemgetalle- en...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Graad 9: Wiskundevraestel en memo – kwartaal 1 en 2

Is jy in graad 9 en wil jy hersiening doen van kwartaal 1 en 2 se werk? Hier is ’n gratis wiskundevraestel en memo om jou te help. Klik hier om die vraestel gratis in PDF-formaat af te laai. Klik hier...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

LitNet-blokraai: Nelson Mandela

Nelson Mandela het gesê: “Ek het geleer dat moed nie die afwesigheid van vrees was nie, maar die triomfeer daaroor.” Hierdie blokraai kan in die klaskamer gebruik word, of vir die pret by die huis....

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

LitNet-blokraai: Suid-Afrikaanse gebaretaal

Suid-Afrikaanse gebaretaal word deur amper een miljoen dowe en horende SuidAfrikaners gepraat en is die amptelike taal van die Suid-Afrikaanse dowe gemeenskap. Net soos ander gesproke tale het dit...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

LitNet-blokraai: Palindrome

’n Palindroom is ’n simmetriese volgorde van letters of syfers in ’n woord, getal, datum en tyd. Dink aan die woord lepel, of die nommer 737. Hierdie blokraai is vir oud én jonk, dit kan in die...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

LitNet-blokraai: Jou spiraal

Skeppers van kriptiese blokkiesraaisels is mense wat met woorde speel, wat die gawe besit om woorde wat saamgegooi is in gegewe geometriese patrone raak te sien – hulle is in staat is om hierdie...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Wiskunde met LitNet op YouTube

Prent: Pixabay Skryf jy volgende week eksamen? LitNet kan jou help. Hier is ’n speellys van wiskundevideo’s op LitNet se YouTube-kanaal. Lee-Ann West verduidelik die wiskunde vir verskillende grade....

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

IEB-Afrikaansvraestel, graad 9: hersiening van die tweedekwartaal se werk

Is jy in graadnege en skryf jy volgende week eksamen? LitNet kan help. Hier is ’n gratis oefenvraestel en memo deur Janie de Bruin wat jou kan help met jou voorbereiding! Klik hier om die graad...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

IEB-Afrikaansvraestel, graad 10: hersiening van die tweedekwartaal se werk

Prent: Pixabay Is jy in graadtien en skryf jy hierdie week eksamen? LitNet kan help. Hier is ’n gratis oefenvraestel en memo deur Janie de Bruin wat jou kan help met jou voorbereiding! Klik hier om die...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

LitNet-blokraai: Ruitersport

Ruitersport is ’n versameling perdrysporte. Tydens die Olimpiese Spele ding mans en vroue op gelyke vlak met mekaar mee. Medaljes word aan beide die ruiter en die perd toegeken. Hierdie blokraai sal...

View Article
Browsing all 811 articles
Browse latest View live


<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>