Image may be NSFW.
Clik here to view.
Kernliteratuur behels stories wat die aktiwiteite en ervarings van menswees uitbeeld. Dit sluit fantasieverhale in.
Die woord fantasie is afgelei van die Latynse phantasticus, en gaan selfs nog verder terug na ’n Griekse woord wat beteken: dit wat sigbaar gemaak word.
Hierdie blokraai kan in die klaskamer gebruik word, of vir die pret by die huis.
Die digitale weergawe kan jy direk op die skerm invul. Dit is interaktief, tik die antwoorde op die skerm van ’n rekenaar of slimfoon; koppel die rekenaar aan ’n dataprojektor of slimbord vir die klaskamer.
Die PDF-weergawe kan jy uitdruk.
Hier is die antwoordstel.
As jy leidrade soek, loer hier.
The post LitNet-blokraai: Jou fantasieverhaal appeared first on LitNet.