Image may be NSFW.
Clik here to view.
Nelson Mandela het gesê: “Ek het geleer dat moed nie die afwesigheid van vrees was nie, maar die triomfeer daaroor.”
Hierdie blokraai kan in die klaskamer gebruik word, of vir die pret by die huis.
Die digitale weergawe kan jy direk op die skerm invul. Dit is interaktief, tik die antwoorde op die skerm van ’n rekenaar of slimfoon; koppel die rekenaar aan ’n dataprojektor of slimbord vir die klaskamer.
Die PDF-weergawe kan jy uitdruk.
Hier is die antwoordstel.
As jy leidrade soek, loer hier.
The post LitNet-blokraai: Nelson Mandela appeared first on LitNet.