Image may be NSFW.
Clik here to view.
Skeppers van kriptiese blokkiesraaisels is mense wat met woorde speel, wat die gawe besit om woorde wat saamgegooi is in gegewe geometriese patrone raak te sien – hulle is in staat is om hierdie woorde te verdraai tot ’n spel wat dans op die vernuf van die menslike brein.
Hierdie spiraalblokraai is vir oud én jonk, ouma en kleinseun. Dit kan ook in die klaskamer gebruik word, vir die pret.
Die PDF-weergawe kan jy uitdruk.
Hier is die antwoordstel.
As jy hulp of leidrade soek, loer hier.
Lees ook:
The post LitNet-blokraai: Jou spiraal appeared first on LitNet.