Image may be NSFW.
Clik here to view.
Het jy geweet Perdestudie is ’n skoolvak in Suid-Afrika?
Perdestudie kombineer teorie en die praktyk, soos om entrepreneursvaardighede van toepassing op die perdebedryf aan die volgende geslag perde- en perderuiterpraktisyns oor te dra.
Enige een wat lief is vir perde kan hierdie blokraai geniet, dit kan in die klaskamer gebruik word, of vir die pret by die huis.
Die digitale weergawe kan jy direk op die skerm invul. Dit is interaktief, tik die antwoorde op die skerm van ’n rekenaar of slimfoon; koppel die rekenaar aan ’n dataprojektor of slimbord vir die klaskamer.
Die PDF-weergawe kan jy uitdruk.
Hier is die antwoordstel.
As jy leidrade soek, loer hier.
The post LitNet-blokraai: Perdestudie appeared first on LitNet.