LitNet-blokraai: Perdestudie
Het jy geweet Perdestudie is ’n skoolvak in Suid-Afrika? Perdestudie kombineer teorie en die praktyk, soos om entrepreneursvaardighede van toepassing op die perdebedryf aan die volgende geslag perde-...
View ArticleKABV-Afrikaansvraestel, graad 12: hersiening van die tweedekwartaal se werk
Is jy in graadtwaalf en skryf jy hierdie week eksamen? LitNet kan help. Hier is ’n gratis oefenvraestel en memo deur Janie de Bruin wat jou kan help met jou voorbereiding! Laai die vraestel gratis in...
View ArticleGraad 8, hersiening van die eerste- en tweedekwartaal se werk: Wiskunde
Is jy in graad 8 en moet jy nog jou eksamens van die tweedekwartaal skryf voordat julle met die derdkwartaal se werk kan begin? Hersien jou werk met hierdie vraestelle wat deur Lee-Ann West opgestel...
View ArticleLitNet-blokraai: Toerismestudie
Toerisme is die studie van die aktiwiteite, dienste en industrieë wat ’n reiservaring aan groepe of indiwidue bied. Dit is die studie van die verwagtinge en gedrag van toeriste, en die ekonomiese,...
View ArticleLitNet-blokraai: Toerisme in Suid-Afrika
Toerisme is ’n bron van groot pret en genot vir miljoene mense, dit smee bande tussen mense van verskillende wêrelddele en kulture. Enige een wat kan droom, mag hierdie blokraai geniet, dit kan in die...
View ArticleGraad 7, hersiening van die eerste- en tweede kwartaal se werk: Wiskunde
Prent: Pixabay Is jy in graad 7 en moet jy nog jou eksamens van die tweede kwartaal skryf voordat julle met die derde kwartaal se werk kan begin? Hersien jou werk met hierdie vraestelle wat deur...
View ArticleLitNet-blokraai: Lewensoriëntering en vrouedag
Lewensoriëntering is sentraal tot die holistiese ontwikkeling van leerders. Lewensoriëntering rus leerders toe vir ’n suksesvolle en sinvolle lewe in ’n snelveranderende samelewing. Die fokus is die...
View ArticleLitNet-blokraai: Vrouedag
Internasionale vrouedag word sedert die vroeë 1900’s wêreldwyd gevier, nie net om op die prestasies van vroue te fokus nie, maar ook om te veg vir die gelyke regte van vroue. Alhoewel ons sedertdien...
View ArticleIndeks: notas, toetse en vraestelle
Klik op die onderstaande blokkies om na die betrokke afdeling te spring./ Click on the blocks below to jump to the relevant section. Bygewerk op 12 Augustus 2021. Wiskunde met LitNet: Priemgetalle- en...
View ArticleWiskunde met LitNet-video: Graad 9, faktorisering
Lee-Ann West verduidelik breuke en faktorisering vir graad neges. As sy dit verduidelik, is dit amper so maklik soos om 'n sny koek te eet! Foto van prent: Pixabay Lees ook: Graad 8, Afrikaans...
View ArticleWiskunde met LitNet-video: Graad 11, eksponensiële grafieke
Lee-Ann West verduidelik vir eksponensiële grafieke vir graad 11-leerders. Foto van sjokoladekoek: Pixabay Lees ook: Wiskunde: graad 8, tweedekwartaal-vraestel en -memo KABV-Afrikaansvraestel, graad...
View ArticleLitNet-blokraai: Natuurwetenskappe
Natuurwetenskappe, soos ons dit vandag ken, put uit verskeie kulture. Dit het ontstaan weens pogings om die natuurlike wêreld te probeer verstaan deur middel van waarnemings, toetse en die bewys van...
View ArticleLitNet-blokraai: Reënboë en lig
Newton het lank gelede ontdek dat sonlig bestaan uit ligstrale in al die kleure van die reënboog. Die wit lig wat ons elke dag sien, bestaan eintlik uit violet, indigo, blou, groen, geel, oranje en...
View ArticleWiskunde met LitNet-video: Graad 11, hiperbool– en reguitlynfunksies
In hierdie video wys Lee-Ann West vir graad 11’s hoe om vraestelvrae rondom die hiperbool en reguitlyn te beantwoord. Prent: Pixabay Lees ook: Graad 11: Fisiese Wetenskappe (Chemie): vraestel 2 en...
View ArticleBreuke: Graad 5-oefenvraestel en –memo
Prent: Pixabay Is jy in graad 5 en besorg breuke jou hoofbrekens? Met hierdie gratis oefenvraestel en -memo deur Wilhelm du Toit is die werk sommer so soet soos snoephappies. Klik hier om die vraestel...
View ArticleLitNet-blokraai en -anagram oor besoedeling
Grafika deur ATDSPHOTO | Pixabay Wat is dan die naam van die gevaar waarop ons so bedag moet wees, die monster wat ons tot elke prys moet probeer beveg? Kenners sê ons moet dit met ekstra groot letters...
View ArticleGraad 5: Afrikaans Huistaal-oefenvraestel en memo vir die derde kwartaal
Prent: Pixabay Is jy in graad vyf en moet jy binnekort Afrikaans Huistaal-toets skryf? Eugene van der Westhuizen het vraestelle opgestel wat kan help met jou hersiening. As jy dit aflaai, sal jy sien...
View ArticleLitNet-blokraai en -anagram vir jou genot
Hierdie week bied ons twee prettige blokraaie vir jou genot. Anagramblokkiesraaisel oor Geletterdheid ’n Inleiding om te verduidelik wat die aard en kenmerke van anagramme is. ’n Interaktiewe...
View ArticleWiskunde met LitNet-video: Graad 9, gelykvormigheid
In hierdie video verduidelik Lee-Ann West gelykvormigheid vir graad 9-leerders. Lees ook: Graad 9: Wiskunde, oefenvraestel en memorandum Indeks: notas, toetse en vraestelle Wiskunde met LitNet-video:...
View ArticleWiskundeverrykingsartikel: Gemiddelde
Prent: Pixabay Ons word van jongs af bekendgestel aan die begrip van “die gemiddelde”. Het iemand al vir jou gevra om te verduidelik wat met “die gemiddelde”, of meer korrek, “die rekenkundige...
View Article