Image may be NSFW.
Clik here to view.
Toerisme is ’n bron van groot pret en genot vir miljoene mense, dit smee bande tussen mense van verskillende wêrelddele en kulture.
Enige een wat kan droom, mag hierdie blokraai geniet, dit kan in die klaskamer gebruik word, of vir die pret by die huis.
Die digitale weergawe kan jy direk op die skerm invul. Dit is interaktief, tik die antwoorde op die skerm van ’n rekenaar of slimfoon; koppel die rekenaar aan ’n dataprojektor of slimbord vir die klaskamer.
Die PDF-weergawe kan jy uitdruk.
Hier is die antwoordstel.
As jy leidrade soek, loer hier.
The post LitNet-blokraai: Toerisme in Suid-Afrika appeared first on LitNet.