Image may be NSFW.
Clik here to view.
Hierdie week bied ons nog twee prettige blokkiesraaisels vir jou genot.
Spiraalblokkiesraaisel
’n Inleiding om te verduidelik wat die aard en kenmerke van ’n spiraalblokkiesraaisel is.
Die pdf-weergawe van die spiraalblokkiesraaisel, met leidrade.
Die antwoordstel.
Algemene blokkiesraaisel, nommer 2
’n Interaktiewe (digitale) blokkiesraaisel wat op ’n slimfoon, tablet of dataprojektor gelaai, gelees en ingevul kan word.
Die pdf-weergawe van die blokkiesraaisel, met leidrade. Onderaan is ook die woorde wat gebruik is in hierdie blokkiesraaisel.
Die antwoordstel.
The post Twee prettige blokkiesraaisels vir jou genot appeared first on LitNet.