Image may be NSFW.
Clik here to view.
Clik here to view.

Prent: https://pixabay.com/photos/number-advertisement-yellow-colour-591945/
Is jy in graad 5 en is vanjaar die jaar wat jy Wiskunde onder die knie gaan kry? LitNet kan help! Lee-Ann West het 'n vraestel en memo opgestel waarmee jy die splinternuwe werk kan oefen.
Klik hier om die vraestel gratis in PDF-formaat af te laai.
Klik hier om die memo gratis in PDF-formaat af te laai.
Lees ook:
The post Graad 5: Wiskundevraestel en -memo, eerste kwartaal appeared first on LitNet.