Quantcast
Channel: Notas, toetse en vraestelle - LitNet
Browsing all 811 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)

Is jy in graad 6 en kry jy nagmerries oor prismas en piramides? LitNet se gratis vraestelle kan daardie nagmerries nek omdraai! Laai Wilhelm du Toit se oefenvraestel en memo hier af en oefen daardie...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Op die maat van Maya, ’n lesersindruk met hulp aan taalonderwysers

Titel: Op die maat van Maya Skrywers: Nerine Ahlers en Alet Steenkamp ISBN: 9780639604206 Uitgewer: LAPA Hierdie lesersindruk is uit eie beweging deur die skrywer geskryf en aan LitNet gestuur. Liefde...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Graad 4: Afrikaans Huistaal-vraestel en -memo (vierde kwartaal)

Prent: Pixabay.com In een van die begripstoetsoefening in hierdie graad 4 Afrikaans Huistaal-vraestel, sien 'n meisie die wêreld met 'n towerbril. Onverwags het haar bed "hoë prinsestorings. Daar is...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

’n Klein bietjie magic, ’n lesersindruk met hulp aan taalonderwysers

Titel: ’n Klein bietjie magic Skrywer: Theresa van Baalen ISBN: 9780639608112 Uitgewer: LAPA Hierdie lesersindruk is uit eie beweging deur die skrywer geskryf en aan LitNet gestuur. Toe Janke se...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Graad 11: Fisika-vraestel en –memo (vierde kwartaal)

Prent: Pixabay Die laaste druppels van die jaar loop uit. Is jy in graad 11 en moet jy voorberei vir jou Fisika-eksamen? Luize Kroukamp se vraestel en memo kan help. Laai dit gratis hier af. Klik hier...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Graad 4: Wiskundevraestel en -memo (November)

Foto: Pixabay Is jy in graad 4 en moet jy in hierdie laaste week van die kwartaal nog Wiskunde-eksamen skryf? Moenie moed verloor nie! Oefen jou kennis met Lee-Ann West se vraestel en memo. Klik hier...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Wiskunde, graad 7: Vraestel en memo (vierde kwartaal)

Prent van Einstein: Pixabay Moenie dat die Wiskunde jou uitvang nie! Wees soos Einstein en oefen met LitNet se hersieningsvraestelle. Hier is vir oulaas vraestelle vir graad 7-leerders, opgestel deur...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Graad 5: Wiskundevraestel en -memo, eerste kwartaal

Prent: https://pixabay.com/photos/number-advertisement-yellow-colour-591945/ Is jy in graad 5 en is vanjaar die jaar wat jy Wiskunde onder die knie gaan kry? LitNet kan help! Lee-Ann West het 'n...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Graad 1: Wiskundevraestel en -memo, eerste kwartaal

Bewerkstellig ’n aptyt by jou graad 1-kind vir Wiskunde, soveel as vir roomys – deur aan hierdie lekker vraestelle van Lee-Ann West te proe. In hierdie vraestelle word aandag gegee aan die werk...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Graad 7: Wiskundevraestel en –memo, eerste kwartaal

https://pixabay.com/photos/snow-white-seven-dwarfs-cheesy-433887/ Al is jy in graad sewe, onthou jy sekerlik dat Sneeuwitjie sewe dwergies in die sprokie leer ken het. Onthou ook om jou Wiskunde sommer...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Graad 3: Wiskundevraestel en –memo, eerste kwartaal

Prent: https://pixabay.com/photos/balls-juggling-balls-juggle-272409/ Help jou graad 3-kind om al die Wiskunde-balle in die lug te hou met hierdie handige oefenvraestelle, opgestel deur Lee-Ann West....

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Graad 4: Wiskundevraestel en -memo, eerste kwartaal

Foto-erkenning: PIRO4D, https://pixabay.com/photos/clover-four-leaf-clover-lucky-clover-1949981/ Is jy in graad 4 en is die eerste kwartaal se wiskunde sommer nou al vir jou moeilik? Jy hoef nie vir ’n...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Graad 6: Wiskundevraestel en -memo, eerste kwartaal

Foto-erkenning: renatolaky, https://pixabay.com/photos/eggs-six-box-brown-exposed-3497254/ Is jy in graad 6 en krap jy nog soms kop oor hoeveel eiers daar in ’n halfdosyn is? Dan is hierdie gratis...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Graad 2: Wiskundevraestel en -memo, eerste kwartaal

Foto: Conversemania, https://pixabay.com/photos/converse-sneakers-shoe-outdoors-2746779/ Is jy in graad 2 en krap jy nog soms kop oor hoeveel voete daar in ’n paar is? Dan is hierdie gratis...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Graad 8: Wiskundevraestel en -memo, eerste kwartaal

Foto van seekat: edmondlafoto, https://pixabay.com/users/edmondlafoto-7913128/ ’n Seekat se agt tentakels bestaan glo uit ses arms en twee bene. Is jy in graad 8 en is vanjaar die jaar wat jy Wiskunde...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Kuberkelder: Afrikaans Eerste Addisionele Taal, Graad 9, Vraestel 1

  Prent: geralt, https://pixabay.com/photos/coffee-shop-clock-time-meeting-264517/ Hierdie artikel het oorspronklik op 21 Januarie 2015 op LitNet verskyn. Dewald Koen, Afrikaans-onderwyser by Kingswood...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Wiskunde met LitNet, graad 8: ’n video oor die optel en aftrek van negatiewe...

Foto: https://pixabay.com/users/wild0ne-920941/, https://pixabay.com/vectors/snow-scene-trees-isolated-cold-1848346/ Dis koud in hierdie woud en dis op die oomblik -38 grade Celsius in die Suidpool....

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Wiskunde met LitNet, graad 8: ’n video oor die maal en deel van negatiewe...

Prent: mohamed_hassan, https://pixabay.com/vectors/payment-pos-machine-purchase-5695697/ Moenie op die kredietkaart koop nie. Anders vermenigvuldig jou skuld. Kyk hierdie YouTube-video op LitNet se...

View Article

Wiskunde met LitNet, graad 9: ’n video oor eksponentwette

Is jy in graad 9? Hierdie video oor eksponentwette deur Lee-Ann West sal jou help dat jou kennis van Wiskunde eksponensieel toeneem. Lees ook: Indeks: notas, toetse en vraestelle Kuberkelder: Afrikaans...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Afrikaans Eerste Addisionele Taal, graad 12: vraestel en memo

Fotobron: Darkmoon_Art, https://pixabay.com/photos/a-book-gift-rose-table-background-3246278/ In graad 12 lê jou toekoms soos hierdie dagboek oop voor jou. Dit wag net vir jou om die volgende hoofstuk...

View Article
Browsing all 811 articles
Browse latest View live


<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>