Image may be NSFW.
Clik here to view.
Clik here to view.

Foto van seekat: edmondlafoto, https://pixabay.com/users/edmondlafoto-7913128/
’n Seekat se agt tentakels bestaan glo uit ses arms en twee bene. Is jy in graad 8 en is vanjaar die jaar wat jy Wiskunde onder die tentakels gaan kry? LitNet kan help! Lee-Ann West het ’n vraestel en memo opgestel waarmee jy die splinternuwe werk kan oefen.
Klik hier om die vraestel gratis in PDF-formaat af te laai.
Klik hier om die memo gratis in PDF-formaat af te laai.
The post Graad 8: Wiskundevraestel en -memo, eerste kwartaal appeared first on LitNet.