Clik here to view.

https://pixabay.com/illustrations/hexagonal-wallpaper-random-blender-1663344/
’n YouTube-video op LitNet se YouTube-kanaal het Pieta van Deventer, voorheen verbonde aan die Departement Statistiek en Aktuariële Wetenskap, Universiteit Stellenbosch, geïnspireer om nog meer oor priemgetalle te skryf.
Sy artikels is met belangstelling gelees en vorm nou deel van 'n reeks essays oor wiskundige konsepte.
In hierdie artikel skryf hy oor ewekansige getalle wat ’n groot rol in navorsing van watter aard ook al, speel. Of dit nou fisika, finansies, medies, of watter rigting ook al is wat ’n mens jou mag voorstel, ewekansige
getalle, en dan regtig ewekansig, is baie belangrik.
Klik hier om uit te vind en die volledige artikel gratis in PDF-formaat af te laai.
Lees ook:
The post Verrykingswiskunde: ewekansigheid appeared first on LitNet.