Image may be NSFW.
Clik here to view.
Clik here to view.

Foto-erkennings: Clker-Free-Vector-Images op Pixabay en LuckyLife11 op Pixa
Is jy in graad 3 en maak hierdie toebroodjies jou honger? Jy gaan jou honger na goeie punte kan stil deur hierdie gratis oefenvraestelle deur Lee-Ann West af te laai vir jou toets voor te berei. Agterna kan jy smul aan ’n toebroodjie van jou keuse. Die vraestel gaan jou help om te bereken wat vyf van hulle jou gaan kos.
Klik hier om die vraestel gratis in PDF-formaat af te laai.
Klik hier om die memo gratis in PDF-formaat af te laai.
Lees ook:
Nuwe Alles-In-Een Graad 1, 2 en 3: Pret met Afrikaans Eerste Addisionele Taal-werkboekoefeninge
The post Graad 3: Wiskundevraestel en memo, derde kwartaal appeared first on LitNet.