Graad 9: Afrikaans Huistaal-vraestel en memo, derde kwartaal
Kevin Phillips op Pixabay Is jy in graad 9 en moeg daarvoor om slegte rapportpunte te kry? Laai hierdie gratis oefenvraestel deur Zelda Mans af, en kry uiteindelik jou leeueaandeel van goeie punte...
View ArticleGraad 6: Wiskundevraestel en memo, derde kwartaal
Claude Alleva op Pixabay As jy ’n volwassene is, weet jy dalk van die poësie in die sneeuvlokkie waaroor TT Cloete gedig het. As jy in graad 6 is, kan jy dalk nou al jou oë begin oophou vir die...
View ArticleGraad 11: Lewenswetenskappetoets en -memo, derde kwartaal
Prent: Julius Silver from Pixabay Is jy in graad 11 en voel jy soos ’n vulkaan wil uitbars van spanning oor al die akademiese druk? Laat LitNet se gratis oefenvraestelle jou help. Laai Rita Engelbrecht...
View ArticleGraad 3: Wiskundevraestel en memo, derde kwartaal
Foto-erkennings: Clker-Free-Vector-Images op Pixabay en LuckyLife11 op Pixa Is jy in graad 3 en maak hierdie toebroodjies jou honger? Jy gaan jou honger na goeie punte kan stil deur hierdie gratis...
View ArticleGraad 9: Afrikaans Huistaal-vraestelle en memo’s, derde kwartaal
Foto-erkenning: Anemone123 op Pixabay Is jy in graad 9 en voel jy soms ongelukkig oor hoe mense by die skool optree? Laai hierdie gratis oefenvraestel deur Eugene van der Westhuizen af en berei voor...
View ArticleGraad 1: Wiskundevraestel en memo, derde kwartaal
Foto-erkenning: ramalholore op Pixabay Is jy in graad 1 en kan jy tel hoeveel kameelperde op hierdie foto is? In die gratis oefenvraestel deur Lee-Ann West wat jy hier kan aflaai, sal jy leer hoe om...
View ArticleGraad 2: Wiskundevraestel en -memo, derde kwartaal
OpenClipart-Vectors op Pixabay Is jy in graad 2 en moet jy in Wiskunde uitwerk hoeveel kinders daar in jou klas is as ’n prentjie van een dogtertjie al die tyd vyf dogtertjies voorstel en ’n prentjie...
View ArticleGraad 5: Wiskundevraestel en memo, vierde kwartaal
Prent: D Theodora op Pixabay Is jy in graad 5 en raak jy nou baie lus vir die Desembervakansie? Die goeie nuus is dat jy in hierdie gratis oefenvraestel deur Lee-Ann Langeveldt ’n vraag aantref wat jou...
View ArticleGraad 6: Wiskundevraestel en memo, vierde kwartaal
Prent: PDPics from Pixabay Is jy in graad 6 en dink jy nou al aan die vakansie wanneer jy net kan ontspan? Dink hoe slim sal jy hierdie vakansie klink as jy raai wat die waarskynlikheid van een van jou...
View ArticleGraad 6: Natuurwetenskappe-vraestel en memo, vierde kwartaal
David Menidrey on Unsplash Is jy in graad 6 en wonder jy of daar lewe op ander planete is? In hierdie oefenvraestel van Rita Engelbrecht gaan jy daardie vraag moet kan antwoord. Die vraestel gaan jou...
View ArticleGraad 7: Wiskundevraestel en memo, vierde kwartaal
Prent: Pexels op Pixabay Is jy in graad 7 en wonder jy oor die data wat jy kan gebruik om te bepaal watter rugbyspan hierdie naweek die Wêreldbeker kan wen? Hier is wenke vir wenners: Laai hierdie...
View ArticleGraad 6: NW-voorbereidingstoets en memo, vierde kwartaal
Prent: Patou Ricard op Pixabay Is jy in graad 6 en droom jy reeds van hoe die maan tydens jou vakansie op die see sal skyn? As jy met hierdie gratis NW-vraestel van JC van Tonder vir jou eksamen...
View ArticleGraad 4: Wiskundevraestel en memo, vierde kwartaal
Prent: DesignDraw op Pixabay Is jy in graad 4 en moet jy voorberei vir jou Wiskunde-eksamen? Gebruik hierdie gratis oefenvraestel van Lee-Ann Langeveldt om jou somme te oefen, onder andere met ’n...
View ArticleGraad 8: Wiskundevraestel en memo, vierde kwartaal
OpenClipart-Vectors op Pixabay Is jy in graad 8 en kyk jy eerder na die Krieketwêreldbeker as om vir jou eindeksamen voor te berei? Met behulp van hierdie oefenvraestel deur Lee-Ann Langeveld kan jy...
View ArticleGraad 9: Wiskundevraestel en memo, vierde kwartaal
Gerd Altmann op Pixabay Is jy in graad 9 en laat die algebraïese formules jou kop draai? Hierdie gratis oefenvraestel en memo wat deur Lee-Ann Langeveld vir LitNet opgestel is, mag dalk ’n towerformule...
View ArticleGraad 11: Wiskundevraestel en memo, vierde kwartaal
congerdesign op Pixabay Is jy in graad 11 en lê jou Wiskunde-eksamen voor? Eet wortels om met al die vierkantswortels te help. En laai hierdie gratis oefenvraestel deur Lee-Ann Langeveld af en wys...
View ArticleGraad 10: Wiskundevraestel en memo, vierde kwartaal
Clker-Free-Vector-Images from Pixabay Is jy in graad 10 en moet jy die Venn-diagram baasraak? Laai hierdie gratis oefenvraestel deur Lee-Ann Langeveld af, oefen jou somme en wen die res van die klas...
View ArticleGraad 6: Afrikaans Huistaal-vraestel en memo, vierde kwartaal
Peggy & Marco Lachmann-Anke op Pixabay Is jy in graad 6 en droom jy oor die vakansie? In die gratis oefenvraestel deur Eugene van der Westhuizen wat jy hier kan aflaai, sal jy heelwat taaloefeninge...
View ArticleGraad 11: Lewenswetenskappetoets en -memo, derde kwartaal
Prent: Julius Silver from Pixabay Is jy in graad 11 en voel jy soos ’n vulkaan wil uitbars van spanning oor al die akademiese druk? Laat LitNet se gratis oefenvraestelle jou help. Laai Rita Engelbrecht...
View ArticleGraad 6: Afrikaans Huistaal-vraestel en memo, vierde kwartaal
Peggy & Marco Lachmann-Anke op Pixabay Is jy in graad 6 en droom jy oor die vakansie? In die gratis oefenvraestel deur Eugene van der Westhuizen wat jy hier kan aflaai, sal jy heelwat taaloefeninge...
View Article