Clik here to view.

Prent: PDPics from Pixabay
Is jy in graad 6 en dink jy nou al aan die vakansie wanneer jy net kan ontspan? Dink hoe slim sal jy hierdie vakansie klink as jy raai wat die waarskynlikheid van een van jou maats sal wees as hulle die skoppensboer of koningin van harte sal optel! As hierdie nou veels te moeilik klink, laai hierdie gratis oefenvraestel deur Lee-Ann Langeveldt af en berei sommer terselfdertyd voor vir jou eksamen hierdie kwartaal. Daar bestaan ’n groot waarskynlikheid dat jy sommer ’n goeie punt op jou rapport sal behaal.
Klik hier om die vraestel gratis in PDF-formaat af te laai.
Klik hier om die memo gratis in PDF-formaat af te laai.
Lees ook:
Hersieningsvraestel en memorandum vir Wiskunde (graad 6, November)
The post Graad 6: Wiskundevraestel en memo, vierde kwartaal first appeared on LitNet.
The post Graad 6: Wiskundevraestel en memo, vierde kwartaal appeared first on LitNet.