Image may be NSFW.
Clik here to view.
Clik here to view.

Prent: Patou Ricard op Pixabay
Is jy in graad 6 en droom jy reeds van hoe die maan tydens jou vakansie op die see sal skyn? As jy met hierdie gratis NW-vraestel van JC van Tonder vir jou eksamen voorberei, sal jy sien dat die maan nie regtig skyn nie. Leer hier wat regtig gebeur, gaan skryf die eksamen – en kort voor lank sien jy blink rapportpunte én daardie helder weerkaatsing op die water.
Klik hier om die vraestel gratis in PDF-formaat af te laai.
Klik hier om die memo gratis in PDF-formaat af te laai.
Lees ook:
The post Graad 6: NW-voorbereidingstoets en memo, vierde kwartaal first appeared on LitNet.
The post Graad 6: NW-voorbereidingstoets en memo, vierde kwartaal appeared first on LitNet.