Clik here to view.

OpenClipart-Vectors op Pixabay
Is jy in graad 8 en kyk jy eerder na die Krieketwêreldbeker as om vir jou eindeksamen voor te berei? Met behulp van hierdie oefenvraestel deur Lee-Ann Langeveld kan jy albei doen: voorberei vir jou eksamen én op hoogte bly van wat by die krieket aan die gang is (of minstens ’n som uitwerk wat met krieket te doen het). Laai hierdie gratis vraestel af en slaan jou punte vir ’n ses hierdie kwartaal!
Klik hier om die vraestel gratis in PDF-formaat af te laai.
Klik hier om die memo gratis in PDF-formaat af te laai.
Lees ook:
Graad 8: Natuurwetenskappe, November-vraestel en -memorandum
Graad 8 Eerste Addisionele Taal – Taaloefening en memo met Best Books
The post Graad 8: Wiskundevraestel en memo, vierde kwartaal first appeared on LitNet.
The post Graad 8: Wiskundevraestel en memo, vierde kwartaal appeared first on LitNet.