Quantcast
Viewing all articles
Browse latest Browse all 830

Graad 7: Afrikaans Huistaal-vraestel en memo, eerste kwartaal

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Prent: cromaconceptovisual op Pixabay

Is jy vanjaar in graad 7 en kan jy voel hoe die seisoene begin verander? Dis herfs en die wind waai jou amper hoërskool toe! In hierdie gratis oefenvraestel deur Eugene van der Westhuizen is daar ook 'n leesstuk waar jy oor die wind kan lees. Moenie toelaat dat die toetsreeks die wind uit jou seile neem nie; laai die vraestel gratis hier af en dit sal voor die wind met jou punte gaan!

Klik hier om die vraestel en memo in PDF-formaat af te laai.

Lees ook:

Indeks: notas, toetse en vraestelle

Graad 7: Wiskunde-werkopdrag 2 en memo, kwartaal 1

The post Graad 7: Afrikaans Huistaal-vraestel en memo, eerste kwartaal first appeared on LitNet.

The post Graad 7: Afrikaans Huistaal-vraestel en memo, eerste kwartaal appeared first on LitNet.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 830

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!



<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>