Quantcast
Channel: Notas, toetse en vraestelle - LitNet
Browsing all 811 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Graad 11: Lewenswetenskappetoets en -memo, derde kwartaal

Prent: Julius Silver from Pixabay Is jy in graad 11 en voel jy soos ’n vulkaan wil uitbars van spanning oor al die akademiese druk? Laat LitNet se gratis oefenvraestelle jou help. Laai Rita Engelbrecht...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Graad 6: Afrikaans Huistaal-vraestel en memo, vierde kwartaal

Peggy & Marco Lachmann-Anke op Pixabay Is jy in graad 6 en droom jy oor die vakansie? In die gratis oefenvraestel deur Eugene van der Westhuizen wat jy hier kan aflaai, sal jy heelwat taaloefeninge...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Graad 10: Wiskundige Geletterdheid 1-vraestel en memo, vierde kwartaal

Matthias Böckel op Pixabay Ons weet die skool het pas gesluit. Dis tyd om kolwyntjies te bak om fees te vier! Ons voeg vandag ’n nuwe vraestel en memorandum by sodat enige graad 10-leerder wat volgende...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Graad 10: Wiskundige Geletterdheid 2-vraestel en memo, vierde kwartaal

Erkenning: Andrew Martin op Pixabay Is jy binnekort in graad 10 en gaan jy Wiskundige Geletterdheid as vak neem? In hierdie gratis vraestel deur Lee-Anne Langeveld is daar voorbeelde wat – reg geraai,...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Graad 8: Afrikaans Huistaal, vraestelle 1, 2 en 3

Prent: Canva Nuwe jaar, nuwe jy, nuwe skool! Sien jy dat hierdie vak se naam met ’n hoofletter geskryf moes gewees het? Dan is jy op en wakker en gereed vir graad 8. Klik hier, laai hierdie gratis...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Graad 4: Wiskunde-werkopdrag 1 en memo, eerste kwartaal

Kidaha op Pixabay Wees ’n ster, graad 4-leerder! Begin sommer vandag om vanjaar se Wiskunde te bemeester deur die eerste konsepte te hersien. Laai hierdie gratis oefenvraestel deur Wilhelm du Toit af....

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Graad 5: Wiskunde-werkopdrag 1 en memo, eerste kwartaal

Foto: Nic Rosenau op Unsplash Vat vyf, graad 5-leerder! Jy’s op die regte plek om jou Wiskundepunte te verbeter. Laai hierdie gratis oefenvraestel deur Wilhelm du Toit af en kry jou Wiskunde sommer nou...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Graad 6: Wiskunde-werkopdrag 1 en memo, kwartaal 1

Prent: Reed Mok op Unsplash Is jy in graad 6? Teen hierdie tyd weet jy al waar jou plek in die klas is, en as julle skool reeds kleuresport-atletiekbyeenkoms gehou het, weet jy op watter plek jou span...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Graad 7: Wiskunde-werkopdrag 1 en memo, kwartaal 1

Prent: S K op Pixabay As jy in graad 7 is, weet jy teen hierdie tyd dat die getal 7 ’n priem- en ’n onewe getal is. As jy nog meer van al die res van die natuurlike (en telgetalle) wil leer, kan jy...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Graad 8: Wiskundevraestel en memorandum, kwartaal 1

Prent: Frauke Riether op Pixabay As jy vanjaar in graad 8 is, is jy besig om hoër en hoër deur jou skoolloopbaan te vorder. In hierdie gratis oefenvraestel deur Lee-Ann Langeveldt, moet jy juis in die...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Graad 7: Wiskunde-werkopdrag 2 en memo, kwartaal 1

Prent: Chris op Pixabay Is jy in graad 7 en besorg breuke jou hoofbrekens? Laai dan hierdie gratis werkopdrag en memo deur Wilhelm du Toit hier af om vir jou toets voor te berei. Kort voor lank sal jy...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Graad 10: Wiskunde-toets en memo, kwartaal 1

Voel jy ongedefinieerd, rasionaal of gelyk aan nul? Nee wat, dis net ’n Wiskunde-vraestel waaruit jy voorlees. Klik hier om die gratis oefenvraestel deur Lee-Ann Langeveld af te laai en leer hoe om al...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Graad 9: Wiskundevraestel en memorandum, kwartaal 1

Beeld: OpenClipart-Vectors op Pixabay Is jy in graad 9 en sit jy al heeldag en dink aan die renjaers wat hierdie naweek resies gejaag het? Dan het LitNet goeie nuus. Hier is n voorbeeldsom in hierdie...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Graad 7: Afrikaans Huistaal-vraestel en memo, eerste kwartaal

Prent: cromaconceptovisual op Pixabay Is jy vanjaar in graad 7 en kan jy voel hoe die seisoene begin verander? Dis herfs en die wind waai jou amper hoërskool toe! In hierdie gratis oefenvraestel deur...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Graad 10: Wiskundetoets 2 en memo, eerste kwartaal

Grafika: Canva Gee eksponente, getalpatrone en vergelykings jou slapelose nagte? Hierdie gratis oefenvraestel deur Lee-Ann Langeveldt kan jou help. Klik hier om die vraestel af te laai en jou werk te...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Graad 11: Wiskunde-toets en memo, kwartaal 1

Prent: Alexa op Pixabay Is jy in graad 11 en vergelyk jy jou te veel met jou klasmaats se lewens op die sosiale media? Oefen eerder jou Wiskunde-vergelykings met hierdie gratis oefenvraestel deur...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Graad 7: Natuurwetenskappe-vraestel en memo, eerste kwartaal

Prent: Pixabay Is jy in graad 7 en kan jy nie wag vir die skoolvakansie en meer tyd in die buitelug nie? As jy hierdie gratis oefenvraestel deur Rita Engelbrecht aflaai, kan jy jou verbeel jy is buite...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Graad 11: Wiskunde-toets 2 en memo, kwartaal 1

Peter H op Pixabay Is jy in graad 11 en lus vir ’n lang wegbreekvakansie? Voordat jy die rit op die reguit spoorlyn aanpak, kan jy eers in hierdie gratis oefenvraestel deur Lee-Anne Langeveldt meer...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Graad 9: Afrikaans Huistaal-hersieningsvraestel (begrip, taal en opsomming),...

Prent: bbbeti op Pixabay Is jy in graad 9 en voel jy soms of jy van jou toets- of eksamenwerk soveel weet soos die man in die maan? Jy hoef nie langer vir die maan te blaf nie. Hierdie gratis...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Graad 12: Wiskundevraestel 1 en memo, tweede kwartaal

andreas160578 op Pixabay Is jy in graad 12 en wil jy nou al vir die eindeksamen begin voorberei? Laai hierdie splinternuwe, gratis Wiskunde-vraestel deur Lee-Ann Langeveldt af. Daar is ook nog meer...

View Article
Browsing all 811 articles
Browse latest View live


<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>