Quantcast
Viewing all articles
Browse latest Browse all 830

Graad 7: Natuurwetenskappevraestel en memo, derde kwartaal

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Prent: Canva

As jy in graad 7 is en sommer net voor die kaggel wil sit en niksdoen, gaan hierdie gratis oefentoets deur Rita Engelbrecht jou help om energie bymekaar te skraap en vir jou toetsreeks voor te berei. Van energie gepraat: dit is waaroor hierdie toets handel. As jy nie ’n kaggel by jou huis het nie sal jou vuurwarm toetsuitslae die laaste winterkoue verdryf! 

Klik hier om die toets gratis in PDF-formaat af te laai.

Klik hier om die memorandum gratis in PDF-formaat af te laai.

Lees ook:

Graad 7: Wiskundevraestel en -memo, derde kwartaal

Graad 7: Afrikaans Huistaal-vraestel en -memo, derde kwartaal

Indeks: notas, toetse en vraestelle

The post Graad 7: Natuurwetenskappevraestel en memo, derde kwartaal first appeared on LitNet.

The post Graad 7: Natuurwetenskappevraestel en memo, derde kwartaal appeared first on LitNet.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 830

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!



<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>