Quantcast
Channel: Notas, toetse en vraestelle - LitNet
Browsing all 811 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Wiskunde met LitNet-video: Graad 9, faktoriseer ’n kwadratiese drieterm

Prent: Canva As jy in graad 9 is en eerder ’n video wil kyk as om Wiskunde te doen, kan jy naderskuif. In hierdie video sal Lee-Ann Langeveld vir jou verduidelik hoe om ’n kwadratiese drieterm te...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Graad 7: Natuurwetenskappevraestel en memo, derde kwartaal

Prent: Canva As jy in graad 7 is en sommer net voor die kaggel wil sit en niksdoen, gaan hierdie gratis oefentoets deur Rita Engelbrecht jou help om energie bymekaar te skraap en vir jou toetsreeks...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Graad 4: Afrikaans Huistaal-vraestelle en memo’s, derde kwartaal

Prent: Canva As jy in graad 4 is, weet jy nou al dat jaloesie ’n vriendskap kan vernietig. In hierdie gratis oefenvraestel deur Eugene van der Westhuizen sal jy ook ’n storie kan lees wat hiermee te...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Wiskunde met LitNet-video, graad 9: oplos van kwadratiese vergelykings

Prent: Canva Is jy in graad 9? Dan weet jy nou al dat die grafiek van ’n kwadratiese vergelyking ’n parabool is. In hierdie Wiskunde-video verduidelik Lee-Ann Langeveld hoe om die oplos van kwadratiese...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Graad 10: Wiskundetoets en memorandum – funksies, kwartaal 3

Foto: Canva Is jy in graad 10 en droom jy van reise na verre lande? In hierdie gratis Wiskundevraestel deur Lee-Ann Langeveld gaan jy nie net somme oor funksies onder die knie kan kry nie, maar jy gaan...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Graad 11: Wiskundetoets en memorandum, kwartaal 4

Prente: Canva Is jy in graad 11 en bekommer jy jou oor universiteitstoelating en jou uitslae? LitNet bied hulp! Hier is ’n gratis oefenvraestel deur Lee-Ann Langeveldt waarmee jy reeds vir volgende...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Indeks: notas, toetse en vraestelle

Hierdie inhoud mag nie verkoop of elders gepubliseer word nie. Klik op die onderstaande blokkies om na die betrokke afdeling te spring./ Click on the blocks below to jump to the relevant section....

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Graad 9: Wiskundevraestel en memo, vierde kwartaal

Prent: Canva Is jy in graad 9 en gryp jy na jou potlood om vergelykings te bepaal, grafieke op aparte assestelsels te teken, en  berekeninge uit te werk en te vereenvoudig sonder die gebruik van ’n...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Graad 11-Wiskundevideo: Euklidiese Meetkunde – bewys die eerste stelling

Prente: Canva In hierdie video verduidelik Lee-Ann Langeveld hoe om die eerste Euklidiese Meetkundestelling te bewys. Lees ook: Wiskunde met LitNet: graad 11 — trigonometrie Indeks: notas, toetse en...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Graad 11-Wiskundevideo: Euklidiese Meetkunde – bewys die tweede stelling

Prent: Canva In hierdie video verduidelik Lee-Ann Langeveld vir graad 11’s hierdie stelling: bewys dat die hoek wat by die middelpunt gevorm word vanaf punte A en B twee keer so groot sal wees soos die...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Graad 11-Wiskundevideo: Euklidiese Meetkunde – bewys die derde stelling

Prente: Canva Dis nie net speurders wat bewysstukke moet opspoor om iets te kan oplos nie. As jy in graad 11 is, verduidelik Lee-Ann Langeveld vir jou hoe om 'n stelling te bewys. Dit is stelling drie...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Graad 11-Wiskundevideo: Euklidiese Meetkunde – bewys die vierde stelling

Prent: Canva In hierdie Wiskundevideo verduidelik Lee-Ann Langeveld nog ’n Euklidiese Meetkundestelling. Nog sirkels en nog hoekpunte waarvan graad 11’s meer sal verstaan as hulle hierna gekyk het....

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Graad 8: Wiskundevraestel 1 en memo, vierde kwartaal

Prent: Canva Is jy in graad 8 en moet jy somme doen oor getalpatrone, vierkantswortels en allerlei veranderlikes? Jy kan hierdie gratis oefenvraestel en memorandum van Lee-Ann Langeveld aflaai en aan...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Graad 8: Wiskundevraestel 2 en memo, vierde kwartaal

Prent: Canva Is jy in graad 8 en stap jy soggens skool toe of ry jy met die fiets? Ry jy dalk met die taxi of vervoer jou ouers jou? Laai hierdie gratis vraestel en memorandum deur Lee-Ann Langeveld af...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Wiskunde, graad 4: kwartaal 4 – werkopdrag 1 en memo

Prent: Canva Dalk het jy al grootmense vir mekaar hoor sê dat hulle in die omtrek is. Dan weet jy hulle bedoel hulle is in die omgewing. Noudat jy graad 4 is, weet jy dat omtrek in Wiskunde nou iets...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Wiskunde, graad 5: kwartaal 4 – werkopdrag 1 en memo

Prent: Canva Is jy in graad 5 en voel die volume werk vir jou baie meer as graad 4 s’n? Klik hier om die gratis oefenvraestel en memorandum deur Wilhelm du Toit af te laai. Die vraestel sal jou help om...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Graad 3: Afrikaans Huistaal-vraestelle en memo’s

Prente: Canva LitNet het navrae ontvang ten opsigte van assesseringsinhoud vir die Grondslagfase. Bonzelle van der Westhuizen, 'n Grondslagfase-opvoeder, het vraestelle en memoranda vir graad...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Wiskunde, graad 6: kwartaal 4 – werkopdrag 1 en memo

Prente: Canva As jy in graad 6 is, weet jy nou al dis amper tyd om eksamen te skryf. Hierdie gratis oefenvraestel deur Wilhelm du Toit sal jou met tydsomme kan help (en ook met baie ander afdelings...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Wiskunde, graad 7: kwartaal 4 – werkopdrag 1 en memo

As jy in graad 7 is, is jy dalk nou meer lus om te swem as om Wiskunde te doen. Hierdie gratis oefenvraestel deur Wilhelm du Toit sal jou kan help om die buite-oppervlak van ’n swembad te bereken (en...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Graad 9: Wiskunde, kwartaal 4 – vraestel 2 en memorandum

As jy in graad 9 is, weet jy dat ’n stingel-en-blaar-diagram nie met plante en Lewenswetenskappe te doen het nie. Laai hierdie gratis Wiskundevraestel en memorandum deur Lee-Ann Langeveld af om dit...

View Article
Browsing all 811 articles
Browse latest View live


<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>