Image may be NSFW.
Clik here to view.
Clik here to view.

Prent: Canva
In hierdie Wiskundevideo verduidelik Lee-Ann Langeveld nog ’n Euklidiese Meetkundestelling. Nog sirkels en nog hoekpunte waarvan graad 11’s meer sal verstaan as hulle hierna gekyk het. Daar is ook gratis vraestelle op LitNet wat jy kan aflaai en wat jou kan help om jou punte hierdie kwartaal te verbeter!
Lees ook:
Graad 11-Wiskundevideo: Euklidiese Meetkunde – bewys die derde stelling
The post Graad 11-Wiskundevideo: Euklidiese Meetkunde – bewys die vierde stelling first appeared on LitNet.
The post Graad 11-Wiskundevideo: Euklidiese Meetkunde – bewys die vierde stelling appeared first on LitNet.