Image may be NSFW.
Clik here to view.
Clik here to view.

Prent: Canva
Dalk het jy al grootmense vir mekaar hoor sê dat hulle in die omtrek is. Dan weet jy hulle bedoel hulle is in die omgewing. Noudat jy graad 4 is, weet jy dat omtrek in Wiskunde nou iets anders beteken. Hierdie gratis oefenvraestel en memorandum deur Lee-Ann Langeveld kan jou help om dit beter te verstaan! Klik op die skakels om dit gratis af te laai en hierdie kwartaal die beste punte in jou buurt te kry!
Klik hier om die vraestel gratis in PDF-formaat af te laai.
Klik hier om die memorandum gratis in PDF-formaat af te laai.
Lees ook:
The post Wiskunde, graad 4: kwartaal 4 – werkopdrag 1 en memo first appeared on LitNet.
The post Wiskunde, graad 4: kwartaal 4 – werkopdrag 1 en memo appeared first on LitNet.